0
Your cart

Your cart is empty

Books > Reference & Interdisciplinary > Interdisciplinary studies > Area / regional studies

Buy Now

Oranje Boven - Nederlands Voor Zuid-Afrika (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R239
Discovery Miles 2 390

Oranje Boven - Nederlands Voor Zuid-Afrika (Afrikaans, Paperback)

 (1 rating, sign in to rate)
Loot Price R239 Discovery Miles 2 390

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Afrikaanssprekendes het ’n voorsprong met die aanleer van Nederlands as vreemde taal, maar daar is min Afrikaanssprekendes wat Nederlands werklik vlot kan praat. Hierdie is 'n handboek wat spesifiek geskryf is met die voordeel – en nadeel! – van Afrikaans as intreepunt tot Nederlands. Ehlers en Van Beek fokus op wat vir ’n Afrikaanssprekende vreemd sal wees in die Nederlands. Heelwat aandag word ook bestee aan die kultuurverskille tussen die Afrikaanse en Nederlandse samelewings wat die aanleer van die taal in konteks plaas – en menige faux pas kan verhoed! Die outeurs is gebore en getoe Nederlanders wat reeds meer as tien jaar in Suid-Afrika woon. Hulle ken die Nederlandse taal en kultuur soos net ’n moedertaalspreker dit ken.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: July 2011
Dimensions: 240 x 169 x 18mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 256
ISBN-13: 978-1-86919-062-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Reference & Interdisciplinary > Interdisciplinary studies > Area / regional studies > General
Books > Afrikaans > Verwysing
LSN: 1-86919-062-9
Barcode: 9781869190620

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

Uitstekende boek vir Afrikaanssprekendes om Nederlands (en die kultuur) te leer!

Fri, 11 Sep 2020 | Review by: Pieter R.

Kan boek hóógs aanbeveel vir Afrikaanssprekendes wat wil Nederlands (en die Nederlandse kultuur) wil leer! Het boek gebruik vir kursus Certificaat Nederlandse als Vreemde Taal (CNaVT - hierdie taalkursus is deel van die inburgering indien jy wil emigreer Nederland toe!) LW Die boek is in Nederlands geskryf, maar Afrikaanssprekendes behoort dit maklik te kan lees met net hier en daar 'n vreemde woord. Bevat ook interessanthede oor die Nederlandse kultuur of Nederlandse manier van doen vs Suid-Afrika wat dan saam met 'n werkwoordtyd behandel word in 'n hoofstuk, wat die taal leerdery bietjie opkikker!

Did you find this review helpful? Yes (0) | No (0)

Partners