In 1838 het die komponis Robert Schumann ’n klavierwerk van 13
nommers genaamd Kinderszenen (Kindertonele) geskryf, waarvoor hy
later aparte titels gegee het nadat sy vrou, Clara, vir hom gese
het dat hy self soms soos ’n kind is. Hierdie musiekstukke is dan
ook oor die gebeurlikhede en daaglikse ervaringe van ’n kind en ook
sy verhouding met sy ouers. Philip de Vos is deur beide Robert
Schumann se musiek en die titels geinspireer om versies van sy eie
te maak.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!