0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery

Buy Now

Tik (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R507
Discovery Miles 5 070

Tik (Afrikaans, Paperback)

Piet Steyn

 (sign in to rate)
Loot Price R507 Discovery Miles 5 070

Bookmark and Share

Expected to ship within 12 - 19 working days

Pine Pienaar, Kat Harmse, die kleurryke Freislichs van Virginia . . . Piet Steyn se aanhangers ken die meeste van die hoofkarakters in sy jongste polisieroman.

En weer is dit ’n verhaal barstens vol aksie en raaisels en . . . hormone! Propvol dwelms ook, want hierdie keer is dit die landwye toename van tik-verslawing wat ons polisiemanne hoofbrekens besorg. Die tik-epidemie is so ’n onvoorsiene vloedgolf wat van die Wes-Kaap na Gauteng oorgespoel het dat niemand minder nie as kolonel Kat Harmse van die Valke na Potchefstroom gestuur word om aan die Noordwes-universiteit 'n internasionale kongres oor tikverslawing by te woon. Lesings en referate en toesprake? Beslis nie Kat se gunsteling-tydverdryf nie. As dit nie was dat die forensiese patoloog dr. Annie de Villiers (Mooi Annie!) ook die kongres moes bywoon nie, en dat daar intussen in die Vredefortkoepel ’n reeks erg raaiselagtige moorde plaasgevind het nie, sou hy daar en dan almal in hul koepel ingestuur het.

Maar toe is Potch nie so sleg nie. Annie bly in die bungalow net langs Kat s’n, hy loop sy ou pel Kris Freislich in die kroeg raak, en sien met naakte bewondering hoe mooi groot Kris se dogter, Baby, geraak het. Wat nie vir Kat so ooglopend soos Baby se kaal midderif is nie, is dat die Vredefortkoepel – ’n wêrelderfenisgebied – die sentrum geword het vir die verspreiding van tik. Die bron daarvan is ’n geheimsinnige plaas in die distrik Vrede, nie ver daarvandaan nie. Dit is hier waar ’n charismatiese godsdiensleier sy onderdane met die Bybel en tik onder sy duim hou. En dit is van hierdie plaas met sy permanent bedwelmde kultusgroep dat ene Charlie Stevens, ’n ou bekende in die Johannesburgse onderwêreld, in die koepel aangeloop kom.

General

Imprint: Tafelberg Publishers Ltd
Country of origin: South Africa
Release date: August 2012
Authors: Piet Steyn
Dimensions: 212 x 136 x 21mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 300
ISBN-13: 978-0-624-05530-3
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery > General
Books > Afrikaans > Fiksie
Promotions
LSN: 0-624-05530-2
Barcode: 9780624055303

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

Nobody's Fool
Harlan Coben Paperback R390 R348 Discovery Miles 3 480
Payback In Death
J. D. Robb Paperback R295 R264 Discovery Miles 2 640
The Kind Worth Saving
Peter Swanson Paperback R327 R303 Discovery Miles 3 030
Twelve Secrets
Robert Gold Paperback R416 R384 Discovery Miles 3 840
Sleeper
Mike Nicol Paperback R300 R277 Discovery Miles 2 770
Die Wet Van Gauteng
Hannes Barnard Paperback R370 R347 Discovery Miles 3 470
The Match
Harlan Coben Paperback R411 Discovery Miles 4 110
A Quiet Man
Tom Wood Paperback R444 R409 Discovery Miles 4 090
The Recovery Agent
Janet Evanovich Paperback R366 R347 Discovery Miles 3 470
The First Gentleman
Bill Clinton, James Patterson Paperback R390 R315 Discovery Miles 3 150
The Darkest Evening
Ann Cleeves Paperback  (1)
R483 Discovery Miles 4 830
Polsslag
Marie Lotz Paperback  (1)
R360 R337 Discovery Miles 3 370

See more

Partners