Books > Biography > Film, television, music, theatre
|
Buy Now
Soeker (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R258
Discovery Miles 2 580
|
|
Soeker (Afrikaans, Paperback)
(1 rating, sign in to rate)
Loot Price R258
Discovery Miles 2 580
Expected to ship within 4 - 17 working days
|
Donate to Against Period Poverty
Total price: R268
Discovery Miles: 2 680
|
In 1997 het 'n besonder gewaagde boek die lig gesien: 'n Kas is vir
klere het openlik die aanvaarde idee dat gaywees en Christenwees
nie een kan wees nie, uitgedaag. Daardie teks het vertel van Pieter
Cilliers se reis na selfaanvaarding tot hy die waagmoed had om, met
'n boek, uit die kas te klim. Vir veertien lang jare het Pieter
Cilliers hom daarna uit die openbare oog onttrek. Tog, maand na
maand, het die briewe daar by hom opgedaag. Talle het gese: Ek is
ook so! Hoe meer briewe opgedaag het, hoe nodiger het dit geword om
op te staan vir diegene wat nog vasgevang sit in die oordeel van
die godsdiens. Pieter het met die skrywers begin korrespondeer en,
het, soms teen sy sin, begin deelneem aan kerklike debatte jeens
gaywees, maar meer nog: ook wat dit beteken om gemarginaliseerd te
wees.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.