Dr.Pieter Kapp het onlangs die Stalsprys vir Geskiedeniswetenskap
van die Akademie vir wetenskap en kuns ontvang, spesifiek vir draer
van 'n droom, 'n reuse werk waaraan hy jare van navorsing toegewy
het. Die boek gee 'n oorsig van die vorming van Afrikaanse kultuur
oor die afgelope 100 jaar, ryklik geillustreer met foto's en
dokumente.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!