Books > Language & Literature > Literature: texts > Collections & anthologies of various literary forms
|
Buy Now
My Voete Loop Na Wellington ... (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R55
Discovery Miles 550
You Save: R8
(13%)
|
|
My Voete Loop Na Wellington ... (Afrikaans, Paperback)
(1 rating, sign in to rate)
List price R63
Loot Price R55
Discovery Miles 550
You Save R8 (13%)
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
In hierdie bundel opwindende sketse neem die veelbekroonde skrywer
haar lesers op reis: na Pelgrimsrus; die vergete dorpie Eselbank in
die Sederberge; Paternoster aan die Weskus en Namibie. Sy reis ook
verder: na die Skotse Hooglande, Buenos Aires met sy polsende
tango, klein Griekse dorpies wat wit en blou en pragtig is. Die
reise is te voet, per trein, per vliegtuig en selfs per besemstok!
Scheepers het die vermoe om met die intimiteit van haar
gewaarwordinge en die sensualiteit van haar belewenisse die leser
deel te maak van reise na onbereikbare, ver plekke. Die bundel is
’n keur uit sketse wat in Beeld, Die Volksblad, De Kat en Rooi Rose
verskyn het.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.