Die dertienjarige Fransie is verlam na 'n fratsongeluk, maar reeds
terwyl hy in die hospitaal aansterk, hoor hy verblydende nuus oor
'n nuweling op die dorp, ene Joe Speedboot, wat besig is om die
dorpie se plattelandse verlamming te temper. Die is 'n seun met
baie planne en 'n wil van staal – soveel so dat hy spoedig die
klein dorpie Lomark heeltemal op horings neem met midder-nagtelike
ontploffings en tuisgeboude spioenasie-vliegtuie. Fransie en Joe
word groot vriende en Joe help Fransie om vanuit sy rolstoel, en
sonder dat hy kan praat, 'n opwindende tienerlewe te he. Dis
byvoorbeeld Joe wat besef dat Fransie se oorontwikkelde rolstoelarm
van hom 'n bobaas armdrukker sal maak.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!