In hierdie vierde kortverhaalbundel verskyn 'n versameling
landskappe waarin menslike ervaring uitgebeeld word binne die
groter stroming van die verbygaande tyd. In hierdie landskap maak
diere hulle verskyning om die skynbare orde te versteur. 'n
Likkewaan skuil onder 'n dogter se bed; bosvarke versteur
mensgemaakte grense; deur 'n treinvenster word 'n vasgekettingde
sirkusolifant gesien. Die verhale is atmosfeerryk en vol suggestie.
Dikwels is dit dit wat nie gese word nie, wat die hardste praat.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!