0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > Short stories & other fiction > Short stories

Buy Now

Helde van Suid-Afrika 2 (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R116
Discovery Miles 1 160
You Save: R19 (14%)

Share your images

Helde van Suid-Afrika 2 (Afrikaans, Paperback)

Wendy Maartens; Illustrated by Alex van Houwelingen

Series: Helde van Suid-Afrika, 2

 (sign in to rate)
List price R135 Loot Price R116 Discovery Miles 1 160 You Save R19 (14%)

Bookmark and Share

In stock. We should be able to ship within 24 hours. More are available from supplier.

Ware heldeverhale – perfek vir beginnerlesers.

Ontmoet ’n paar van die dapperste Suid-Afrikaanse helde! Leer ken ’n dapper mynwerker wat kaalvuis teen tonne rots baklei het om sy kollegas te red; lees die storie van Klara Majola wat een nag in die Koue Bokkeveld na haar blinde pa gaan soek het; en ontdek die ongelooflike verhaal van Hector Pieterson wat die wreld se o oopgemaak het vir die gruwels van apartheid. Hierdie boek bevat ses verstommende ware heldeverhale:

1. Sultan, die koning van sy baas se hart

Sultan is ’n dapper hond wat sy baas gered het toe hy op ’n dag deur ’n elektriese kabel geskok is.

2. Die bushelde van Westdene

In 1985 beland ’n skoolbus in ’n rivier – en terwyl die bus in die water wegsink, word ’n paar skoolkinders helde.

3. Hector Pieterson maak die wreld se o oop

’n Onskuldige skoolseun se dood het wreldnuus geword – en gehelp om ’n einde aan die gruwels van apartheid te maak.

4. Duisend kilometer deur die wildernis

Ontmoet die dapper John Ross wat selfs koning Sjaka se respek gewen het nadat hy meer as 1 000 kilometer deur die wildernis gereis het om hulp vir sy mense te ontbied.

5. Kaalvuis teen tonne rots

N ’n rotsstorting in die City Deep-myn het Richard Simelane besluit om nie moed op te gee nie – hy het die rots met sy kaal hande begin weggrawe.

6. Klara Majola, kind van die kapok

Een stormnag het ’n dogtertjie genaamd Klara Majola die ysige koue van die Koue Bokkeveld getrotseer om haar blinde pa te gaan soek.

Die stories word op ’n toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak!

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Series: Helde van Suid-Afrika, 2
Release date: August 2018
Authors: Wendy Maartens
Illustrators: Alex van Houwelingen
Dimensions: 212 x 137 x 12mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 56
ISBN-13: 978-0-7993-8921-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction
Books > Children's & Educational > Geography & environment
Books > Children's & Educational > Leisure interests, hobbies & sport
Books > Children's & Educational > Fiction > Short stories & other fiction
Books > Children's & Educational > Fiction > True stories
Books > Children's & Educational > Geography & environment > Geography
Books > Children's & Educational > Leisure interests, hobbies & sport > Natural history & pets
Books > Children's & Educational > Fiction > Short stories & other fiction > Short stories
Books > Children's & Educational > Fiction > True stories > General
Books > Children's & Educational > Geography & environment > Geography > Human geography / peoples of the world
Books > Children's & Educational > Leisure interests, hobbies & sport > Natural history & pets > General
Books > Children's & Educational > Geography & environment > Geography > Human geography / peoples of the world > General
Books > Children's Fiction & Fun > Short Stories & Other Fiction
Books > Children's Fiction & Fun > Short Stories & Other Fiction > Short Stories
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Afrikaans > Verskeep in 24 uur
Books > Children's Fiction & Fun > Shipping In 24hrs
Promotions
LSN: 0-7993-8921-8
Barcode: 9780799389210

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners