0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R250 - R500 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 3 of 3 matches in All Departments

Spreekwoorde En Ander Segswyses - Afrikaans Expressions With English Equivalents (Paperback, 3de Hersiene Uitgawe): Anton... Spreekwoorde En Ander Segswyses - Afrikaans Expressions With English Equivalents (Paperback, 3de Hersiene Uitgawe)
Anton Prinsloo, Leon De Stadler, Amanda De Stadler
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R383 Discovery Miles 3 830 Ships in 4 - 6 working days

Spreekwoorde En Ander Segswyses is ’n handige naslaanwerk vir Afrikaanse en Engelse gebruikers.

Spreekwoorde En Ander Segswyses bevat:

  • 10 765 spreekwoorde en segswyses
  • 1400 nuwe spreekwoorde en segswyses
  • interessante inligting oor en verklarings en vertaalekwivalente vir die spreekwoorde en segswyses
Annerlike Afrikaans - Woordeboek van Afrikaanse kontreitaal (Afrikaans, Paperback): Anton Prinsloo Annerlike Afrikaans - Woordeboek van Afrikaanse kontreitaal (Afrikaans, Paperback)
Anton Prinsloo
R333 Discovery Miles 3 330 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

Lesers wat nie ’n annerlike kontrei se taal kan slat nie, hoef nie daaroor kop te vreet nie. Hierdie omvattende woordeboek plaas die gewoonlike Afrikaans uit die kontreie op skrif vir inkommers en vir ingesetenes wat wil klont oor kontreitaal. Die eienaardig mooie woordeboek ontgin annerlike Afrikaans op so ’n manier dat geen leser meer uitgesluit hoef te wees van diegene wat eenspaaierig handel nie want alles wat hierin opgeteken is, is koek van een deeg. Dit kouboe die taal vir oueres wat daarmee vertroud is en vir jongeres is dit brandhout om vir die oudag bymekaar te maak.

Bygelowe En Waar Hulle Vandaan Kom (Paperback): Anton Prinsloo Bygelowe En Waar Hulle Vandaan Kom (Paperback)
Anton Prinsloo
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R420 Discovery Miles 4 200 Ships in 4 - 6 working days

Het jy geweet dat die titel Macbeth van Shakespeare nie in 'n teater in die Verenigde Koninkryk genoem word nie? Dit sal ongeluk oor die opvoering bring. Daarom staan die klassieke werk daar as die Skotse Drama bekend. Weet jy dat geboue in Oos-Asie glad nie 'n vierde verdieping het nie, en dat geboue in Hong Kong geen verdieping met 'n syfer vier daarin het nie. Verdieping 4, 14, 24, 34 en 40 tot 49 ontbreek in die wolkekrabbers. Baie mense in China, Korea en Japan ly aan tetrafobie en het 'n vrees vir die syfer vier. Dit bring onheil, glo hulle. Waarom word groen nie in Franse teaters gebruik nie en violet nie in Italiaanse teaters nie? Want daar bestaan verskeie bygelowe hieroor wat van kultuur tot kultuur verskil. En boonop kan 'n bygeloof in een kultuur, 'n volksgeloof in 'n ander wees. Net soos in dr. Anton Prinsloo se Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom vertel hy die leser in Bygelowe en waar hulle vandaan kom van 'n duisternis bygelowe wat wereldwyd bestaan, en werp hy soms ook lig oor die herkoms daarvan. Die naslaanbron is die eerste omvattende Afrikaanse woordeboek oor bygelowe wat in Suid-Afrika verskyn.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Binnerym van Bloed - 'n Outobiografiese…
Antjie Krog Paperback R370 R321 Discovery Miles 3 210
Die Wet Van Gauteng
Hannes Barnard Paperback R340 R304 Discovery Miles 3 040
Book Lovers
Emily Henry Paperback  (4)
R275 R254 Discovery Miles 2 540
The Edge
David Baldacci Paperback R380 Discovery Miles 3 800
Qumranica Minora II - Thematic Studies…
Florentino Garc ia Mart inez Hardcover R6,595 Discovery Miles 65 950
He's a Lil' Quirky - An Unexpected…
Jon Locke Hardcover R554 Discovery Miles 5 540
Kabbalah: A Guide for the Perplexed
Pinchas Giller Hardcover R3,337 Discovery Miles 33 370
H.O.L.D. F.A.S.T - Ride out LIFE with…
A Grieme Hardcover R449 Discovery Miles 4 490
Practical Method for the Bassoon
J. Weissenborn Hardcover R752 Discovery Miles 7 520
James Storm - Make Your Own Luck!: A…
James Storm, Mark Poulton Hardcover R661 Discovery Miles 6 610

 

Partners