Lesers wat nie ’n annerlike kontrei se taal kan slat nie, hoef nie
daaroor kop te vreet nie. Hierdie omvattende woordeboek plaas die
gewoonlike Afrikaans uit die kontreie op skrif vir inkommers en vir
ingesetenes wat wil klont oor kontreitaal. Die eienaardig mooie
woordeboek ontgin annerlike Afrikaans op so ’n manier dat geen
leser meer uitgesluit hoef te wees van diegene wat eenspaaierig
handel nie want alles wat hierin opgeteken is, is koek van een
deeg. Dit kouboe die taal vir oueres wat daarmee vertroud is en vir
jongeres is dit brandhout om vir die oudag bymekaar te maak.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!