|
Showing 1 - 3 of
3 matches in All Departments
Die bewindsoorname van 'n oorwegend swart regerende party in 1994
het 'n nuwe beleid ten opsigte van grondbesit in Suid-Afrika
ingelui. Hierdie beleid is daarop ingestel om die wanbalans wat
grondbesit betref reg te stel, dus om van die blanke grondeienaars,
wat by verre die grootste deel van die landbougrond besit, grond
weg te neem en dit aan die swart bevolkingsgroep, wat tussen 75% en
80% van die totale landsbevolking uitmaak, beskikbaar te stel. Die
veronderstelling is dat die meeste blanke grondeienaars (of hulle
voorsate) die grond wat hulle besit wederregtelik bekom het en dit
daarom nou aan die 'regmatige' eienaars moet teruggee. Daar bestaan
ook 'n persepsie dat alle grond aan swart mense oorgedra moet word
dat die klok teruggedraai moet word na die tyd toe Afrika swart
was en wit mense slegs in Europa eiendom besit het. Die skrywers
vra die vraag of grondhervorming in Suid-Afrika wel enigsins
haalbaar of nodig is? Kan die ander bevolkingsgroepe van die land,
die wittes en gekleurdes, daarop aanspraak maak dat die land ook
aan hulle behoort. Kan hulle dus se: 'Dit is ons land ook'?
The issue of land has always been a source of great controversy in
South Africa. Ever since the predominantly black government came
into office in 1994, policies have been set in motion to radically
reform land ownership and distribution of land so as to compensate
for past injustices mostly due to the perception that white land
owners (or their ancestors) unjustly took land from its rightful
black owners. Is land reform in South Africa is attainable or at
all necessary?
|
You may like...
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R205
R164
Discovery Miles 1 640
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.