0
Your cart

Your cart is empty

Books > History > World history > 1750 to 1900

Buy Now

Omstrede Land - Die Historiese Ontwikkeling Van Die Suid-Afrikaanse Grondvraagstuk in Suid-Afrika, 1652-2011 (Afrikaans, Hardcover) Loot Price: R267
Discovery Miles 2 670

Omstrede Land - Die Historiese Ontwikkeling Van Die Suid-Afrikaanse Grondvraagstuk in Suid-Afrika, 1652-2011 (Afrikaans, Hardcover)

Louis Changuion, Bertus Steenkamp

 (sign in to rate)
Loot Price R267 Discovery Miles 2 670

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Die bewindsoorname van 'n oorwegend swart regerende party in 1994 het 'n nuwe beleid ten opsigte van grondbesit in Suid-Afrika ingelui. Hierdie beleid is daarop ingestel om die wanbalans wat grondbesit betref reg te stel, dus om van die blanke grondeienaars, wat by verre die grootste deel van die landbougrond besit, grond weg te neem en dit aan die swart bevolkingsgroep, wat tussen 75% en 80% van die totale landsbevolking uitmaak, beskikbaar te stel. Die veronderstelling is dat die meeste blanke grondeienaars (of hulle voorsate) die grond wat hulle besit wederregtelik bekom het en dit daarom nou aan die 'regmatige' eienaars moet teruggee. Daar bestaan ook 'n persepsie dat alle grond aan swart mense oorgedra moet word – dat die klok teruggedraai moet word na die tyd toe Afrika swart was en wit mense slegs in Europa eiendom besit het. Die skrywers vra die vraag of grondhervorming in Suid-Afrika wel enigsins haalbaar of nodig is? Kan die ander bevolkingsgroepe van die land, die wittes en gekleurdes, daarop aanspraak maak dat die land ook aan hulle behoort. Kan hulle dus se: 'Dit is ons land ook'?

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: September 2011
Authors: Louis Changuion • Bertus Steenkamp
Dimensions: 226 x 155 x 33mm (L x W x T)
Format: Hardcover
Pages: 470
ISBN-13: 978-1-86919-509-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > History > World history > 1750 to 1900
Books > Social sciences > Politics & government > Central government > General
Books > History > World history > 1750 to 1900
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe
LSN: 1-86919-509-4
Barcode: 9781869195090

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners