|
Showing 1 - 25 of
422 matches in All Departments
Dot Serfontein het Liefde in die kwepertyd as 'n vervolgverhaal in
Sarais Marais geskryf. Dit was egter so gewild, dat dit in boekvorm
verskyn het gedurende 1960. In hierdie verhaal raak ’n
teruggetrokke boer verlief op die foto van ’n hartseer
donkerkopnooi in sy bure se huis. 'n Briefwisseling ontstaan en die
boer is oortuig dat hy sy trouvrou ontmoet het. Wanneer sy op die
plaas aankom, is die briefskrywer – ‘n sagggeaarde blondine met
kuiltjies in haar wange – egter glad nie die meisie op die foto nie
. . . Die boer moet besluit of liefde ’n illusie of werklikheid is.
Dis 1899 en die begin van die Anglo-Boereoorlog. Vir Frank Ingram,
sy beste vriend Michal Ras en die se verloofde Kath Rouwenhorst
begin dit in Oktober tydens 'n swierige verjaardagparty in die
Boland. Vir Frank, 'n student in die teologie wat sy studies staak
om te gaan veg, is dit ook die begin van 'n innerlike stryd wat hom
afspeel rondom die absurditeite en ontnugtering van die oorlog.
Later sal Frank homself afvra of die geweld van oorlog 'n
sluimerende behoefte aan wreedheid in hom bevredig. En uiteindelik
kom die vraag: Wat was die werklike uitwerking van die oorlog? Die
titel van hierdie ontroerende roman kom uit die ou Vrystaatse
volkslied waarvan die eerste strofe lui: Heft Burgers ’t lied der
vrijheid aan / En zingt ons eigen volksbestaan! / Van vreemde
banden vrij, / Bekleedt ons klein gemenebest, // Op orde, wet en
recht gevest, / Rang in der staten rij.
Met haar innemende en boeiende vertelstyl teken Dot Serfontein in Systap onder die juk verhale oor die lewens van ’n versameling merkwaardige mense op.
Die leser leer ken ’n groep Noord-Vrystaters wat aan dié węreld sy sonderlinge geskiedenis en karakter verleen het. Dit is ’n distrik “lankal reeds bewoon deur verantwoordelike, stoere mense wat hulle deur niemand laat voorsę nie”, soos dit in die titelverhaal gestel word.
Van hierdie stoere mense is byvoorbeeld die unieke tant Hannie Wolmarans. Die staaltjies oor haar het vir die skryfster as kind so onwaarskynlik geklink dat hulle in dieselfde klas as sprokies geval het. Daar is byvoorbeeld ook oom Lood, wat selfs in die eienaardige Serfontein-familie, hom kon onderskei as ’n eienaardige mens. Die luimige aard van die vertellings word ook in hierdie bundel deurweef met waardering en deernis, veral vir haar ma Boeta en pa Oupats.
They're in a race to save his dad ... and the world. When his dad
disappears, Arun Lal is amazed to discover that he was secretly
working on a classified project and has been kidnapped by people
intent on stealing it. Along with his geeky best friend Sam and
tough-talking Donna, Arun is plunged into a race to rescue his
father and find his creation before the thieves can turn it into a
destructive global weapon... Full of thrilling high-octane car
chases and more, this is the first in an explosive new
action-adventure middle grade series. Perfect for readers aged 9+
and fans of Alex Rider, CHERUB and Mission: Impossible. Arun, Donna
and Sam are ordinary school kids with an extraordinary secret. They
are S.T.E.A.L.T.H., a crack team of agents in charge of the most
cutting-edge piece of tech the world doesn't know exists: MANDROID.
Always flying under the radar, they solve crimes, prevent disasters
and rescue the innocent - and they STILL have to get their homework
in on time!
'n Boer met 'n voorliefde vir wilddiefstal moet teen die agtergrond
van aanpassingsprobleme in sy huwelik en veranderende politieke
omstandighede noodgedwonge sy (rampspoedige) laaste jagtog uitvoer.
En dan is daar ou Drien, die kleremaakster, wat diep in haar
middeljare uiteindelik 'n "regte" huweliksaansoek kry; Diederik
Verster wat onbesorg met ’n uiters sonderlinge stokperdjie
voortploeter; en die "antie" wat 'n "sirpraais" in die vorm van 'n
bykorf vol bye kry en dan, ongelukkig, graag die bye wil bevriend.
Die humor en deernis wat in die alledaagse skuil, kom in hierdie
bundel kortverhale na vore – vertel soos net die skerpsinnige Dot
Serfontein kan. Kleurvolle karakters beleef hartseer sowel as
snaakse en soms pynlike avonture.
NO PLACE FOR NAKED DOWSERS (The sequel to Corrigans' Pool, which
was prestigious Foreword Review's 2011 "Book of the Year" -
Historical Romance division) NO PLACE FOR NAKED DOWSERS: Even after
Civil War decimated Ella Corrigan's revered Georgia plantation and
post-war efforts to revitalize it met with one setback after
another, she never dreamed that her new husband, Gentry Garland,
would want to leave it all behind and take her and their son to his
ranch land in the wilds of Texas. She refuses to go, but Gentry
does something that will give her no choice-something that,
overnight, turns her love for him into a bitter obsession for
revenge. Ella finds Texas in the midst of a killer drought and
filled with strange characters that either terrify or revolt her.
In constant longing for her family's ancestral plantation home back
in Georgia, she devises a plan to return there someday and reclaim
her property ... but it will take time and money to do so. The
wedge between her and Gentry thickens ... as does the plot. Will
Gentry's vast herds of Longhorn cattle be the answer to his money
problems or will his need to save his land drive him to a danger
that will force Ella to a decision that could have disastrous
consequences for them both...
ELLA CORRIGAN'S despair at being jilted pales in light of what
follows after she makes the hasty decision to marry a man she has
long avoided. Unaware that a friend's secret act of jealousy is
responsible for her bitter heartache, she enters an existence never
imagined during sweeter days as Mistress of her father's Savannah
River plantation - where a mystery is building around the family's
phenomenal natural spring, Corrigans' Pool. . . . The South is
embroiled in a bloody Civil War by the time Ella discovers that
Corrigans' Pool, on her family's property, is much more than the
exquisite pond she had thought it to be all her life, but by the
time she learns its dangerous secret, she is trapped by a secret of
her own, blackmailed, and powerless against one man's unspeakable
evil. Haunted by the threat of scandal, she struggles against the
horrors of her new existence, an existence she must keep private
even from the very people who could help her. Her life comes full
circle when the past she has long blamed for her wretchedness steps
unexpectedly out of the darkness to face her . . . FIVE STAR
FOREWORD CLARION REVIEW (EXCERPT): Ryan's storytelling ability and
masterful use of setting, dialogue, and characterization, adds up
to an exquisite piece of historical fiction. Corrigans' Pool
manages to blend romance, mystery, humor, and tragedy with flawless
precision. The romance is moving but subtle, the mystery is
suspenseful, and the story flows smoothly to a dramatic and
satisfying conclusion. Readers are sure to be enthralled with this
exceptional novel. HIGHLY RECOMMENDED
Nog 'n lekkerlees liefdesverhaal van Dot Serfontein. Emma is baie
ongelukkig getroud en kinderloos. Haar lewe neem egter onverwagte
draaie wanneer 'n boer, Van Greunen, op hul plaas kom boor vir
water. Sy staan voor 'n moeilike keuse: Moet sy getrou bly aan haar
man en hul ongelukkige huwelik voortsit, of moet sy haar hart volg?
Met bewondering, deernis en ’n skerp sin vir humor skets Dot Serfontein die geskiedenis van kontreie wat nie aan interessante mense ontbreek nie.
In Ek Is Maar Ene kring vertellinge van haar kinderjare en familie in die Vrystaat uit na kleurvolle karakters van die Kalahari en na (dikwels senutergende) reise met haar gesin na ander dele van Suid-Afrika.
Sy vertel van die swerwende tant Beatrice wat geglo het sy word deur die geheime polisie agtervolg; van die kreatiewe wyse waarop geharde Kalaharimense hul węreld herbergsaam gemaak het, hoe Askham sy naam gekry het en hoe ’n Chev-bakkie kan boomklim.
Hierdie bundel boeiende sketse is by tye skreeusnaaks, maar nooit gaan die waardering vir die mense agter die stories verlore nie.
Send a hug! Give a hug! Share a hug! Celebrate love and hugs with
Brown Bear and friends! Hugs for all seasons and hugs for all
reasons. This charming, sweet title is the perfect gift for
Valentine's Day--or any day of the year. Hugs when you're happy.
Hugs when you're sad. Hugs when you're scared. Hugs when you're
mad. This very special hug in a book is the perfect way to say I
love you. Using a range of images from the World of Eric Carle, and
featuring Brown Bear, Polar Bear, Panda Bear, Baby Bear and more,
this special gift book celebrates the affirming power of a hug.
Delight in the pages of the the Antiquarian Sticker Book:
Imaginarium, a compendium of over 1,000 gorgeous stickers to
capture your imagination. Dreamlike collages, inspiring quotations,
and vintage ephemera are illuminated in sticker form. This
charming, gorgeously curated sticker book is perfect for your
coffee table or craft table and makes a unique gift! Peel and
decorate scrapbooks, letters, journals, and more! Or simply browse
the pages to feast on the beauty of this lush sticker book unlike
any other. A treasure trove of authentic historical prints from the
ornate Victorian era can live on its own, be used on stationary and
wrapping, or invigorate your own original art! With over 1,000
ravishing stickers, the Antiquarian Sticker Book: Imaginarium will
inspire you to imagine new horizons.
Alles in hierdie kortverhaalbundel deur geliefde verteller Dot
Serfontein, is nie noodwendig waar nie. Nee, maar alles is moontlik
waar mense geslagte lank onder die dassiebruin velkaros van die
Noord-Vrystaat slaap teen brak winters en taaibosharde somers.
|
You may like...
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R205
R164
Discovery Miles 1 640
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R205
R164
Discovery Miles 1 640
|