0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R50 - R100 (11)
  • R100 - R250 (19)
  • R250 - R500 (2)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 5 > Afrikaans

Klasgids: Laerskool - Transaksionele Skryfstukke (Afrikaans, Paperback): Klasgids: Laerskool - Transaksionele Skryfstukke (Afrikaans, Paperback)
R180 R168 Discovery Miles 1 680 Save R12 (7%) In Stock

Die Klasgids (Laerskool) is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 1-7. Dit dien as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders, mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, ensovoorts.

Die inhoud van die Klasgids behels artikels geskik vir beide Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal, en daar word gepoog om al die aspekte van die leerplan (soos in die KABV aangedui) te dek: Luister en praat, Lees en kyk, Skryf en aanbied, Taalstrukture en -konvensies.

Onderwysers van alle kurrikulums kan die Klasgids gebruik: staatskole, IEB-skole, tuisskole. Die inhoud is van so ’n aard dat dit aangepas kan word en as verryking en ekstra oefening kan dien.

Iets Steek Kop Uit - Graad 5 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Iets Steek Kop Uit - Graad 5 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R99 R90 Discovery Miles 900 Save R9 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Die Flixies het sommer baie pret waar hulle in die vleiland bymekaarkom. Kwax en Crox, die twee water-Flixies, speel toneel en maak asof hulle van die heel oudste lobvinvisse is wat hulle koppe uit die water steek. Hulle kruip in die modderwater rond en wonder hoe dit moet wees om op land te lewe. So leer die Flixies van al die probleme wat werweldiere moontlik mee te doen gekry het met die oorgang van water- na landlewe...

Die Waters Wemel - Graad 5 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Die Waters Wemel - Graad 5 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R99 R90 Discovery Miles 900 Save R9 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Oupa Flex vertel ’n baie interessante storie oor die eerste werweldiere, visse, en hoe dit gekom het dat hulle uitbeweeg het land toe. Wetenskaplikes het natuurlik geraai hoe die eerste ou lomp visse wat uit die water kon kruip en die lewe op land kon verken, moes gelyk het. Daar is later fossiele gevind om hierdie raaiskote van wetenskaplikes te ondersteun – fossiele van reuse lobvinvisse, waarvan die vinne amper soos primitiewe bene gelyk het!

Dit Sukkel Maar Op Land - Graad 5 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Dit Sukkel Maar Op Land - Graad 5 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R99 R90 Discovery Miles 900 Save R9 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Kwax gesels met Frikkie Vleipadda wat vir hom sy familiegeskiedenis vertel. Hy vertel vir Kwax dat die oeroue amfibieëvoorvaders groot en lomp was en gesukkel het om op land te beweeg en te lewe. Die interessante deel van amfibieë is dat hulle nog nie eiers met doppe ontwikkel het nie. Hulle gaan dus terug water toe om hulle eiers daar te lê en wanneer die eiers uitbroei, kom daar vissies uit!

Die Dinkskrum: Hoekom So Baie Soorte? - Graad 6 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Die Dinkskrum: Hoekom So Baie Soorte? - Graad 6 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R99 R90 Discovery Miles 900 Save R9 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Die Flixies kom by die see bymekaar omdat daar so baie verskillende soorte plante en diere langs die kuslyn is. Hulle hou ’n dinkskrum om die verskillende redes te bespreek waarom biodiversiteit so belangrik is en maak dan plakkate uit blare en skulpe om dit wat hulle geleer het met ander te deel.

Die Waters Wemel - Onderwysersgids Graad 5 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Die Waters Wemel - Onderwysersgids Graad 5 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R119 R108 Discovery Miles 1 080 Save R11 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Oupa Flex vertel ’n baie interessante storie oor die eerste werweldiere, visse, en hoe dit gekom het dat hulle uitbeweeg het land toe. Wetenskaplikes het natuurlik geraai hoe die eerste ou lomp visse wat uit die water kon kruip en die lewe op land kon verken, moes gelyk het. Daar is later fossiele gevind om hierdie raaiskote van wetenskaplikes te ondersteun – fossiele van reuse lobvinvisse, waarvan die vinne amper soos primitiewe bene gelyk het!

Die Onderwysersgids sluit in:

  • ‘n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word.
  • ‘n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word.
  • Hoogtepunte in die teks, met ‘n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig.
  • Die sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf.
  • Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit.
Die Koms Van Die Groot Diere - Onderwysersgids Graad 5 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Die Koms Van Die Groot Diere - Onderwysersgids Graad 5 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R119 R108 Discovery Miles 1 080 Save R11 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Die Flixies hoor in hierdie storie wat die werweldiere se wenresep was – ’n skelet binne-in die liggaam, wat van been en kraakbeen gemaak is, waaraan spiere kon vasheg. Werweldiere het unieke eienskappe gehad wat hulle aanpasbaar op land gemaak het en sodoende is talle nisse gevul wat die land nog verder vir ander lewensvorme oopgemaak het!

Die Onderwysersgids sluit in:

  • ‘n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word.
  • ‘n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word.
  • Hoogtepunte in die teks, met ‘n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig.
  • Die sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf.
  • Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit.
Sorg Vir Die Aarde - Onderwysersgids Graad 5 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Sorg Vir Die Aarde - Onderwysersgids Graad 5 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R119 R108 Discovery Miles 1 080 Save R11 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Ons vriende, die Flixies, leer hoe belangrik die wisselwerking tussen plante en diere is en hoe plante, soos hulle oor die aarde versprei, ook dien om grond met hulle wortels aan die aarde “vas te plak”.

By blomplante is dit veral voortplanting wat baie slim ontwikkel is en die Flixies is baie beïndruk deur die maniere waarop plante hul saad versprei.

Die Onderwysersgids sluit in:

  • ‘n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word.
  • ‘n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word.
  • Hoogtepunte in die teks, met ‘n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig.
  • Die sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf.
  • Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit.
Hier Kom Die Goggas - Onderwysersgids Graad 5 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Hier Kom Die Goggas - Onderwysersgids Graad 5 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R119 R108 Discovery Miles 1 080 Save R11 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Wie was die suksesvolste groep in die ganse diereryk? Facto vind uit waaraan geleedpotiges se sukses toegeskryf kan word en hoekom hulle as die eerste egte landdiere beskou word. Die Flixies speel 'n raaiselspeletjie oor goggas en gesels ook onder mekaar oor skaaldiere, veelpotiges, spinnekoppe en skerpioene en oor die eerste diere wat kon vlieg – insekte!

Die Onderwysersgids sluit in:

  • ‘n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word.
  • ‘n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word.
  • Hoogtepunte in die teks, met ‘n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig.
  • Die sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf.
  • Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit.
Iets Steek Kop Uit - Onderwysersgids Graad 5 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Iets Steek Kop Uit - Onderwysersgids Graad 5 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R119 R108 Discovery Miles 1 080 Save R11 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Die Flixies het sommer baie pret waar hulle in die vleiland bymekaarkom. Kwax en Crox, die twee water-Flixies, speel toneel en maak asof hulle van die heel oudste lobvinvisse is wat hulle koppe uit die water steek. Hulle kruip in die modderwater rond en wonder hoe dit moet wees om op land te lewe. So leer die Flixies van al die probleme wat werweldiere moontlik mee te doen gekry het met die oorgang van water- na landlewe...

Die Onderwysersgids sluit in:

  • ‘n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word.
  • ‘n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word.
  • Hoogtepunte in die teks, met ‘n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig.
  • Die sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf.
  • Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit.
Groot Voete Op Droe Grond - Onderwysersgids Graad 5 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Groot Voete Op Droe Grond - Onderwysersgids Graad 5 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R119 R108 Discovery Miles 1 080 Save R11 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Oupa Flex en Dux is aan die woord en vertel van reptiele, sort vir soort. Flex vertel hoe primitiewe werweldiere uiteindelik geskik genoeg was om landlewe baas te raak. Sekere afstammelinge van die amfibieë het die nodige eienskappe gehad wat juis dit moontlik gemaak het!

Die Onderwysersgids sluit in:

  • ‘n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word.
  • ‘n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word.
  • Hoogtepunte in die teks, met ‘n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig.
  • Die sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf.
  • Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit.
Vere En Vlerke, Pote En Pelse Die Land Vol - Onderwysersgids Graad 5 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Vere En Vlerke, Pote En Pelse Die Land Vol - Onderwysersgids Graad 5 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R119 R108 Discovery Miles 1 080 Save R11 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Facto lê en droom in ’n knus holte tussen die wortels van die Wonderboom. Hy wag op die Flixies om te hoor van die laaste groepe wat landlewe suksesvol kon baasraak – die voëls en die soogdiere...en hy kan nie glo wat hy alles by die Flixies hoor nie!

Die Onderwysersgids sluit in:

  • ‘n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word.
  • ‘n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word.
  • Hoogtepunte in die teks, met ‘n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig.
  • Die sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf.
  • Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit.
Die Diere Kom Help - Onderwysersgids Graad 5 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Die Diere Kom Help - Onderwysersgids Graad 5 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R119 R108 Discovery Miles 1 080 Save R11 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Die Flixie-stories is geskryf en word in die skole gebruik om twee groot krisisse aan te spreek: ’n omgewingskrisis en ’n geletterdheidskrisis. Ons planeet Aarde is in die nood en jong lesers en hul opvoeders moet bewus gemaak word van biodiversiteit en ons almal se verantwoordelikheid om te sorg vir die kwaliteit van lewe op Aarde.

Die Onderwysersgids sluit in:

  • ‘n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word.
  • ‘n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word.
  • Hoogtepunte in die teks, met ‘n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig.
  • Die sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf.
  • Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit.
Dit Sukkel Maar Op Land - Onderwysersgids Graad 5 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Dit Sukkel Maar Op Land - Onderwysersgids Graad 5 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R119 R108 Discovery Miles 1 080 Save R11 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Kwax gesels met Frikkie Vleipadda wat vir hom sy familiegeskiedenis vertel. Hy vertel vir Kwax dat die oeroue amfibieëvoorvaders groot en lomp was en gesukkel het om op land te beweeg en te lewe. Die interessante deel van amfibieë is dat hulle nog nie eiers met doppe ontwikkel het nie. Hulle gaan dus terug water toe om hulle eiers daar te lê en wanneer die eiers uitbroei, kom daar vissies uit!

Die Onderwysersgids sluit in:

  • ‘n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word.
  • ‘n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word.
  • Hoogtepunte in die teks, met ‘n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig.
  • Die sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf.
  • Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit.
Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 25:
Die vere maak nie die voël nie - Huistaal (Afrikaans,... Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 25: Die vere maak nie die voël nie - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R70 Discovery Miles 700 Ships in 5 - 8 working days
Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 22: 
Speldekussings in gevaar! - Huistaal (Afrikaans,... Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 22: Speldekussings in gevaar! - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R58 Discovery Miles 580 Ships in 5 - 8 working days
Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 19: 
Vriende - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 19: Vriende - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R58 Discovery Miles 580 Ships in 5 - 8 working days
Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 16: 
Die ding op die draad - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 16: Die ding op die draad - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R58 Discovery Miles 580 Ships in 5 - 8 working days
Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 13: 
Die boom in die boot - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 13: Die boom in die boot - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R58 Discovery Miles 580 Ships in 5 - 8 working days
Platinum Afrikaans Huistaal NKABV - Graad 5 Leesboek  (Afrikaans, Paperback): J. Biesenbach, A. Engelbrecht, C. Henning, L.... Platinum Afrikaans Huistaal NKABV - Graad 5 Leesboek (Afrikaans, Paperback)
J. Biesenbach, A. Engelbrecht, C. Henning, L. Hofmeyr, J. Hugo, …
R194 Discovery Miles 1 940 Ships in 5 - 10 working days
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Leerderboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Leerderboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
R152 Discovery Miles 1 520 Ships in 5 - 8 working days
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Leesboek 
Verhale; Drama; Gedigte; Inligtingstekste; Sosiale Tekste;... Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Leesboek Verhale; Drama; Gedigte; Inligtingstekste; Sosiale Tekste; Mediatekste - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
R142 Discovery Miles 1 420 Ships in 5 - 8 working days
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal  - Graad 5 Leerderboek   (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws, C. Le... Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal - Graad 5 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws, C. Le Roux 2
R215 Discovery Miles 2 150 Ships in 5 - 10 working days
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
R244 Discovery Miles 2 440 Ships in 5 - 8 working days
Superfiks in Afrikaans Gr 5 (Afrikaans, Paperback): W. Louw Superfiks in Afrikaans Gr 5 (Afrikaans, Paperback)
W. Louw
R56 Discovery Miles 560 Ships in 5 - 10 working days

Superfiks is 'n aanvullende werkboek om graad 5-kinders se sleutelvaardighede in taal te ondersteun en te verryk.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
U.S. Public Diplomacy Towards China…
Di Wu Hardcover R3,362 Discovery Miles 33 620
Rethinking German Idealism
S. J. McGrath, Joseph Carew Hardcover R3,954 Discovery Miles 39 540
No Ordinary Dog - My Partner from the…
Will Chesney, Joe Layden Paperback  (1)
R500 R469 Discovery Miles 4 690
Beyond the Craft
Keith B. Jackson Paperback R489 Discovery Miles 4 890
How To Steal A Country - State Capture…
Robin Renwick Paperback R352 Discovery Miles 3 520
The Hodge Podge Club, 1752-1900…
T F Donald, Hodge Podge Club (Glasgow) Hardcover R825 Discovery Miles 8 250
Safari Nation - A Social History Of The…
Jacob Dlamini Paperback R330 R298 Discovery Miles 2 980
Dating Neurological Injury: - A Forensic…
Jeff L. Creasy Hardcover R4,216 Discovery Miles 42 160
The Maya Gods of Time
Jennifer John, Alexander John Hardcover R1,205 Discovery Miles 12 050
Syndromic Neurosurgery, An Issue of…
James A Stadler Hardcover R2,972 Discovery Miles 29 720

 

Partners