![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 5 > Afrikaans
Nuwe woordeboek sonder grense is 'n woordeboek, gekonseptualiseer en wetenskaplik saamgestel vir eerste en tweede addisionele taal-leerder van Afrikaans vanaf graad 4 tot graad 12. Dit word ondersteun deur die gewilde Nuwe Afrikaans sonder grense handboekreeks. Die woordeboek is maklik om te gebruik omdat daar 'n lys van Engelse vertalings van al die inskrywings agterin is. Leerders kan dus die Engelse word opsoek en dan na die regte Afrikaans word blaai om die definisie en voorbeeldsinne te lees.
Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Komponente: Leerdeboeke, Onderwysersgidse met Audio CD, Leesboeke. |
You may like...
Protocol-Based Sliding Mode Control - 1D…
Jun Song, Zidong Wang, …
Hardcover
R5,071
Discovery Miles 50 710
Adex Optimized Adaptive Controllers and…
Juan M. Martin-Sanchez, Jose Rodellar
Hardcover
R3,902
Discovery Miles 39 020
The Challenge of Chance - A…
Klaas Landsman, Ellen Van Wolde
Hardcover
R1,933
Discovery Miles 19 330
The South African Guide To Gluten-Free…
Zorah Booley Samaai
Paperback
|