![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Literary & linguistic reference works > General
Die Klasgids - Horskool is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand
wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 8-12. Dit dien
as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders,
mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, ensovoorts.
Designed to promote writing skills by giving students the opportunity to express their thoughts, feelings and ideas on a wide range of high-interest writing themes. The ideal companion to assist with the development of writing skills. Over 90 stimulating topics to motivate and challenge young writers.
’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas
en volksliteratuur vir die horskool!
Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir
klaskamergebruik. Die gids is so saamgestel dat dit die analise van die
roman vir die onderwyser vergemaklik: literre aspekte word binne die
konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met
nasienriglyne, daar is langvrae, daar word verskeie skryf- en
mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee, en daar is
klasbesprekingspunte.
Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir
klaskamergebruik. Die gids is so saamgestel dat dit die analise van die
roman vir die onderwyser vergemaklik: literre aspekte word binne die
konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met
Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir
klaskamergebruik. Die gids is so saamgestel dat dit die analise van die
roman vir die onderwyser vergemaklik: literre aspekte word binne die
konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met
nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne
konteks van die roman gegee, en daar is klasbesprekingspunte en
langvrae.
Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese gids is ideaal vir
klaskamergebruik. Die gids is so saamgestel dat dit die analise van die
roman vir die onderwyser vergemaklik: literre aspekte word binne die
konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met
nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne
konteks van die roman gegee, en daar is klasbesprekingspunte.
Wat sal jy doen as jy die LOTTO wen? Dit is die vraag wat Werner, TC en
Einstein hulself afvra een pouse. Soos die meeste graad 9 seuns, droom
hulle oor sportmotors en privaat vliegtuie. Vir die grap besluit die
drie seuns om regtig elkeen 'n LOTTO-kaartjie te koop. Hulle vat vir
Oupa Ig (Werner se oupa wat Alzheimers het) om €œroomys€ te koop, en
sonder dat hy besef wat aangaan speel hulle die LOTTO. Dan gebeur die
onverwagte: hulle wen wraggies meer as R3 miljoen! Werner voel baie
skuldig oor hoe hulle sy siek oupa misbruik het, en hulle besluit om
nie die geld te eis nie ... maar dan verloor Werner se ma haar werk.
Oupa Ig se gesondheid begin agteruitgaan, en Werner is baie bang sy ma
trou met die nare oom Daan. Nou begin die groot uitdaging: sy ma glo
dobbel is doodsonde, so hoe op aarde gaan hulle die geld by haar
uitkry? JEUGROMANKOMPETISIE 2019: BESTE DEBUUT.
Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is s saamgestel
dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Die
gids begin met basiese literre aspekte, gevolg deur vrae, skryf- en
mondelingaktiwiteite vir elke hoofstuk. Die antwoorde sal op ‘n QR-kode
beskikbaar wees.
The guide is user-friendly and practical to support the teaching
process of the novel as literary work in the classroom. There if a
focus on the following: Historical context on the production of the
text, Etymology and Cultural Signifiers, Close-reading Activities,
Literary elements, Themes & Symbolism/motifs, Creative Writing
tasks, Literary Essays.
Nadia het 'n geheim. Dit die rede waarom sy by haar ouma in die Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige Poenk. Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ruik. Wat haar wys wat daar kleure soos ritselgroen, bangmaakgroen, fluistergroen, kieliegroen en flikkergroen bestaan. Poenk wie se naam sy oor en oor in haar huiswerkboek skryf. Wat vir haar gedigte lees en vir haar sprokies vertel. Poenk wat self 'n geheim in hom ronddra. 'n Betowerende drama uit die pen van Fanie Viljoen.
Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir
klaskamergebruik. Die gids is so saamgestel dat dit die analise van die
roman vir die onderwyser vergemaklik: literre aspekte word binne die
konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met
Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir
klaskamergebruik. Die gids is ideaal vir onderwysers om die analise van
die roman te vergemaklik: literre aspekte word binne die konteks van
die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar
word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die
roman gegee, daar is klasbesprekingspunte en langvraeonderwerpe.
Zia is nou net mooi moeg vir haar ouers se selfopgelegde isolasie en
die primitiewe lewe in die bos. Sy verlang terug na die Kolonie waaruit
haar ouers gevlug het toe sy klein was; verlang na ’n geboude woonstel,
luukshede soos warm water en elektrisiteit, klere wat pas en
winkelbrood; die gedruis van mense, nder mense as dieselfde dertien
gesigte waarin sy dag-in, dag-uit vaskyk... Dan word Zia se boetie
beseer en hulle het medisyne nodig wat net in die Kolonie gevind kan
word – agter die ho, gelektrifiseerde heinings. Dis haar kans om
terug te gaan en self die waarheid te gaan soek. Gaan die antwoorde wat
sy kry wees wat sy wil h … of wag daar ’n ver donkerder noodlot op
haar?
Studiegids wat gebruik word as hulpmiddel in die klaskamer om die voorgeskrewe boek aan te vul.
Studiegids wat gebruik word as hulpmiddel in die klaskamer om die voorgeskrewe boek aan te vul.
Dramateks vir horskoolleerders (15+): Mre as ons groot is deur Fanie
Viljoen. Dis matriekafskeid – die wonderlikste aand in elke tiener se
lewe. Maar wat gebeur wanneer dit verby is? Wanneer selfs die
after-party end kry? Vier jongmense staan op die grens van hulle
grootmenslewe. Vanaand neem hulle afskeid van hulle skool - hulle
vriende - hulle kindwees ... en dalk hulle drome. ʼn Kortfilm gebaseer
op die teks verskyn in 2016. Fanie Viljoen se voorgeskrewe drama
genaamd Betower die drama is tans by FET-skole voorgeskryf.
Twee wrelde is op die punt om te bots ... Mitch het 'n knop op sy
maag, hy weet iets gaan gebeur. Iets sleg. En dan land die
ruimtewesens in Deltaville en ontvoer inwoners van die dorp. Mitch en
sy beste vriend, Lionel, besef dat dit hulle taak sal wees om die
inwoners te red. Op die planeet Zenkion is Imke besig om oor die Blou
Planeet, Aarde, te leer. Haar ma was 'n Aardling en dit beteken Imke is
half-Blou Planeter, half-Zenkioniet. Al wat Imke wil doen, is om die
blou waters van die Blou Planeet te sien. Sal sy die kans aangryp om na
hierdie planeet te gaan? Al is die planeet besig om aangeval te word
€ Mitch en Imke se wrelde ontmoet in hierdie verhaal oor
ruimtereise, ruimtewesens en 'n soeke na die plek waar elkeen behoort.
Hierdie bundel bevat kortverhale van 'n aantal bekende skrywers, soos
Marita van der Vyver, Fanie Viljoen, Nathan Trantraal, Nanette van
Rooyen en Zelda Bezuidenhout. Jong stemme soos Mercy Kannemeyer, Almero
Welgemoed, Corinne Raath en Arleen Stone verskyn ook in die bundel. Die
bundel bevat stories wat so aangrypend is, jy sal als in een slag wil
klaarlees sodat jy iemand word wat verdrink in stories.
'n Hart is net atome is 'n fantastiese grafiese roman deur geliefde
jeugboekskrywer Cecilia Steyn en illustreerder Danielle Albertyn. Pho
is 'n Chinees-Afrikaanse meisie met 'n ystervuis, maar haar
tradisionele Chinese pa keur nie sy dogter se boks goed nie. Hy sou
verkies dat sy meer tyd aan haar studies spandeer. Theo, Pho se
aantreklike beste vriend en grootste ondersteuner, sit met dieselfde
penarie: hy wil 'n wetenskaplike word, maar sy ma wil h hy moet die
familie se pizzeria oorneem. Pho het egter nog 'n probleem: sy is
stilletjies verlief op Theo, maar hy het net oe vir Nisa - die
gewildste meisie in die skool. Nisa stem in om met Theo uit te gaan,
maar Pho is vas oortuig Nisa doen dit net om haar eks jaloers te maak.
En so begin Operasie Sabotasie - met skreeusnaakse gevolge. 'n Hart
is net atome is perfek vir liefhebbers van romantiese komedie.
Hierdie epiese grafiese roman is gebaseer op Fanie Viljoen se roman The
Last Time I Died wat in 2016 deur Ransom Publishing gepubliseer is. Die
Swart Kraai het Sam se pa doodgemaak en nou het hy Sam doodgemaak. Sam
is egter nie dood nie. Die dood was die sesde van sy sewe lewens, en
nou het hy nog een oorblywende lewe - om terug te kom en Die Swart
Kraai dood te maak. Die meesterlik kreatiewe Daniel Hugo het hierdie
boek geillustreer en lesers met 'n voorliefde vir die kuns van grafiese
romans en strokiesprente sal weggeblaas word deur die besondere details
van die illustrasies op elke bladsy.
Hy kan vlieg. Hy kan planne maak. Hy kan met nare mense se gal werk. Hy
en sy swaard skrik nie vir monsters nie. Sy naam is Perseus en 'n
superheld van lank gelede. Jy sal mal wees oor sy storie! |
You may like...
Introduction to Text Visualization
Nan Cao, Weiwei Cui
Hardcover
Nanotechnology for Oral Drug Delivery…
Joao Pedro Martins, Helder A. Santos
Paperback
R4,979
Discovery Miles 49 790
|