0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R50 - R100 (6)
  • R100 - R250 (47)
  • R250 - R500 (8)
  • R500+ (2)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Children's & Educational > Language & literature > Literary & linguistic reference works > General

Klaskameraad Leesgids: Ouma Mollie Gaan Terug Skool Toe (Afrikaans, Paperback): Ilouise Muzzel Klaskameraad Leesgids: Ouma Mollie Gaan Terug Skool Toe (Afrikaans, Paperback)
Ilouise Muzzel; Fanie Viljoen
R140 R132 Discovery Miles 1 320 Save R8 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Die laaste een in die see is 'n bolletjie snot! roep ouma Mollie. Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem “ die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid. Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Dit begin toe ouma Mollie soos 'n verdrinkende meermin in die bad lê. Gou laai sy vir Nina en Blapsie, die basterbrak, in haar kar, Spokie. Hulle sit af see toe. Dis waar hulle in GROTER moeilikheid beland, want ouma Mollie wil mos leer surf. En sy wil die dolfyne voer. En ... Nee, wag, jy moet maar self lees wat TOE gebeur. Ai, as ouma Mollie net geluister het toe Simon Jantjies vir haar waarsku dat daar 'n HAAI in die water is. Oepsie! Die arme haai ...

Klaskameraad Studiegids: Bethel se Berg (Paperback): Maretha Maartens Klaskameraad Studiegids: Bethel se Berg (Paperback)
Maretha Maartens; Compiled by Marie Nothling
R160 R150 Discovery Miles 1 500 Save R10 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Dis die onstuimige tagtigerjare. Bethel Hendrix, haar broers en hulle ma reis deur die land in 'n Kombi. Hulle leef 'n nomadiese bestaan en bly net vir 'n kort ruk in een dorp voor hulle na 'n volgende beweeg. Om die gesin aan die lewe te hou, verkoop Bethel se ma vetkoek. Maar oral waar hulle kom, is dit duidelik dat die gesin anders is. Dat hulle arm is. Dat hulle nie in 'n regte huis bly nie. Dat hulle ma anders lyk en dink. Dat daar nie 'n pa saam met hulle is nie. Al wat Bethel graag wil hê is 'n plek waar sy haarself kan wees.

Studiegids: Baster (Afrikaans, Paperback): Jan Vermeulen Studiegids: Baster (Afrikaans, Paperback)
Jan Vermeulen; Compiled by Petro Meiring
R160 R150 Discovery Miles 1 500 Save R10 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Klaskameraad Studiegids: Weg (Afrikaans, Paperback): Marieta Nel Klaskameraad Studiegids: Weg (Afrikaans, Paperback)
Marieta Nel; Compiled by Nerine Ahlers; Alet Steenkamp
R160 R150 Discovery Miles 1 500 Save R10 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Studiegids: Oefenvraestelle - Die Perfekte Brander en Ander Verhale (Afrikaans, Paperback): Adinda Vermaak, Marieta Nel Studiegids: Oefenvraestelle - Die Perfekte Brander en Ander Verhale (Afrikaans, Paperback)
Adinda Vermaak, Marieta Nel; Compiled by Alet Mihalik
R140 R132 Discovery Miles 1 320 Save R8 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Studiegids: Al Wat Ek Weet (Afrikaans, Paperback): Marita van der Vyver Studiegids: Al Wat Ek Weet (Afrikaans, Paperback)
Marita van der Vyver; Compiled by Dewald Koen
R140 R132 Discovery Miles 1 320 Save R8 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Hierdie gids is spesifiek geskryf vir leerders wat Afrikaans as Addisionele Taal op skool studeer. (Van der Vyver se roman is wel geskik vir 'n Afrikaans Huistaal-klas en kan met vrug deur onderwysers en leerders bestudeer word.) Die gids bevat inligting en aktiwiteite wat as hulpmiddel vir die onderwyser dien. Die daaropvolgende vrae en woordeskat sal die inhoud meer toeganklik vir veral die nie-moedertaalspreker maak. Die gids is so gebruikersvriendelik as moontlik uiteengesit om die onderrigproses te vergemaklik. Onderwysers sal gevolglik in staat wees om 'n omvattende uiteensetting van belangrike literêre aspekte in die roman vooraf aan die leerders te verduidelik wat as inleiding tot die roman sal dien. Vrae word per hoofstuk gevra met relevante woordeskat om leerders in staat te stel om die narratief beter te verstaan, maar ook hul eie Afrikaanse woordeskat in die proses uit te brei.

Klaskameraad Studiegids: Toulopers - Verse vir Tieners (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Klaskameraad Studiegids: Toulopers - Verse vir Tieners (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Compiled by Ilna Stander
R260 R244 Discovery Miles 2 440 Save R16 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Die 54 gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners van 13 tot 15 jaar in gedagte. Van ernstiger temas tot glimlagverse, van rebelse gedigte tot dolverliefde SMS-poësie – al die bydraes in hierdie bundel is met een doel voor oë gekies: om tot moderne tieners se leefwêreld te spreek.

Studiegids: Losprys in Parys (Afrikaans, Paperback): Nerine Ahlers Studiegids: Losprys in Parys (Afrikaans, Paperback)
Nerine Ahlers; Compiled by Dewald Koen
R140 R132 Discovery Miles 1 320 Save R8 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Klaskameraad Studiegids: Die 17de Veer (Afrikaans, Paperback): Nanette van Rooyen Klaskameraad Studiegids: Die 17de Veer (Afrikaans, Paperback)
Nanette van Rooyen; Compiled by Karin Tomlinson
R160 R150 Discovery Miles 1 500 Save R10 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Lara werk in haar vrye tyd by 'n tatoeeersalon, en wonder soms oor die pa wat sy nooit gehad het nie. Alex het in 'n kinderhuis grootgeword en het 'n vreemde fassinasie met uile. Lara weet dit nog nie, maar haar en Alex se stories is op die punt om vir ewig verstrengel te word. En alles begin met 'n boks vol briewe wat sy in 'n hoededoos op haar ma se kas ontdek.

Klaskameraad Studiegids: Offers Vir Die Vlieë (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Klaskameraad Studiegids: Offers Vir Die Vlieë (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen; Compiled by Dewald Koen
R160 R150 Discovery Miles 1 500 Save R10 (6%) Ships in 7 - 11 working days

"Op sewentien, toe ons by Opleidingskamp Alpha rapporteer, het ons elkeen ons eie S13 gekry. Daardie dag, toe ek my hande op die swart metaalhuls van die geweer lê, het iets in my doodgegaan. Ek het dit net nie toe al besef nie." Dertig soldate kry van kleintyd af intense weermagopleiding in 'n distopiese staat. Ses jong soldate, ontneem van hul menslikheid en hulle jeug, bly oor en word ontplooi na die Front. Een van hulle vermoor hul seksieleier. Almal ontken hulle is skuldig. Wie van hulle lieg?

Klaskameraad Studiegids: Afkop (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Klaskameraad Studiegids: Afkop (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen; Compiled by Alet Mihalik
R140 R132 Discovery Miles 1 320 Save R8 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Trent is die naweek alleen by die huis. Ná ’n rowwe partytjienag saam met sy vriende wat met ’n motorongeluk eindig, word Trent met ’n moeilike besluit gekonfronteer: Wat moet hy doen met die geld wat hy op die ongelukstoneel gekry het?

Klaskameraad Studiegids: Tyd om te Skaats (Afrikaans, Paperback): Jacolet van den Berg Klaskameraad Studiegids: Tyd om te Skaats (Afrikaans, Paperback)
Jacolet van den Berg; Compiled by Marieta Nel
R140 R132 Discovery Miles 1 320 Save R8 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Tussen die boom se blare waar sy soms vir haar lewe wegkruip en per ongeluk vir Lua, die coolste meisie wat sy ken, afloer. Sy is vas tussen die soet geure van haar ma se koekskeppings en haar uitgewaste jeans. Vas tussen haar pa se rugbesering terwyl hy plastiek-warlord speel en die wêreld vanuit sy studeerkamer probeer red. Vas in haar onvermoe om haarself te laat geld. Sy is moeg vir wegkruip, moeg om die enigste agter-die-klip-tiener te wees en te vries wanneer sy moet vlieg. Tot Lua onverwags'n paar ou rolskaatse vir Hannah gee en haar help om kelnerin by die akwarium se koffiewinkel te word. Hannah kom voor 'n keuse te staan: veg, vlug of vries? Sy kies! Sy kyk video's oor hoe om bo te bly, want skaats gaan sy skaats. Die De Lange-broers kruis haar pad. Leo leer haar skaats, Ben wys haar die dolfyne en Hannah se vlerke kry vere. Sy vlieg en wanneer sy land ... land sy op wiele!

Studiegids: Asem (Afrikaans, Paperback): Jan Vermeulen Studiegids: Asem (Afrikaans, Paperback)
Jan Vermeulen; Compiled by Carol Kriel
R140 R132 Discovery Miles 1 320 Save R8 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Leesgids wat gebruik word as hulpmiddel in die klaskamer om die voorgeskrewe boek aan te vul.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Filtering and Control for Classes of…
Ligang Wu, Zidong Wang Hardcover R4,035 R3,504 Discovery Miles 35 040
Hauntings
Niq Mhlongo Paperback R280 R259 Discovery Miles 2 590
Paths, Tracks and Trails - Designing for…
Paolo Ceccon, Laura Zampieri Hardcover R1,083 R887 Discovery Miles 8 870
The Improvement of the Mind - the Second…
Isaac Watts Paperback R536 Discovery Miles 5 360
Understanding Understanding - Essays on…
Heinz Von Foerster Hardcover R5,346 Discovery Miles 53 460
Computational Finance - MATLAB (R…
Francesco Cesarone Hardcover R4,499 Discovery Miles 44 990
Agent-Based Technology: Functions and…
Ike Gibbs Hardcover R1,517 Discovery Miles 15 170
Modelling Spatial and Spatial-Temporal…
Guangquan Li, Robert P. Haining Paperback R1,606 Discovery Miles 16 060
Building Intelligent Agents - An…
Gheorghe Tecuci Paperback R2,387 Discovery Miles 23 870
New Approaches in Intelligent Image…
Roumen Kountchev, Kazumi Nakamatsu Hardcover R4,036 R3,505 Discovery Miles 35 050

 

Partners