Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir
klaskamergebruik. Die gids is ideaal vir onderwysers om die analise van
die roman te vergemaklik: literêre aspekte word binne die konteks van
die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar
word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die
roman gegee, daar is klasbesprekingspunte en langvraeonderwerpe.
Dit kan in beide Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal-klasse
gebruik word.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!