|
|
Books > Children's & Educational > Vocational subjects & skills > Business studies > General
Hierdie 3 in 1 KABV studiegids neem een van die mees uitdagende
vakke in Graad 9 en bied die inhoud op 'n aanloklike, maklik
toeganklike manier aan. Die drie modules is in duidelik afgebakende
onderwerpe van hanteerbare grootte gerangskik, en bied:
Verduidelikende Notas; Voorbeelde, Aktiwiteite en 'n
Eksamenvraestel; Gedetailleerde Antwoorde en 'n Templaatboek
(fotokopieerbaar).
Die logiese benadering en duidelikheid van die notas lei die
leerder met gegradeerde vrae en antwoorde met verduidelikings deur
elke inhoudsarea om deurlopende selfassessering te bied.
Eenvoudige, leerdervriendelike diagramme plaas die inhoud in
konteks. Leerders word in elke module gehelp om die inhoud in
perspektief te sien en hul vaardighede te bemeester. Hierdie
studiegids bied 'n kragtige inleiding tot Rekeningkunde, Ekonomie
en Besigheidstudies in die hoër grade.
Onderwysers en leerders, op verskillende vlakke van belangstelling
en begrip, sal hierdie boek as 'n wenner beskou.
Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en
assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).; Eksamenoefening en
assesseringsgeleenthede word verskaf.; Riglyne van die volledige
Assesseringsprogram word verskaf.; Klaskamers regoor Suid-Afrika
het die materiaal gebruik en beproef.; Eksamensukses deur leerders
te ondersteun en te betrek.; Nuttige wenke vir klaskameronderrig.
 |
Why Daddy Works
(Hardcover)
Tradara Dane'e McLaurine; Illustrated by Audie Spencer
|
R550
Discovery Miles 5 500
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
Though still hotly debated by some,
global warming is now an accepted fact in the wider
scientific community. The average temperature of
the Earth is clearly getting warmer. As scientists
work to develop accurate models to predict the full
impact of global warming, researchers, policy makers
and industry leaders are attempting to understand
and agree on what can be done to minimize or even
reverse the impact of human contributions to global
climate change.
Volumes in the new Confronting Global Warming
series explore in detail the range of current and
impending challenges the planet faces as a result of
global warming. Climate change potentially affects all
aspects of modern life, from weather and agriculture
to health and politics. The series examines these
issues from a variety of expert perspectives, highlights
key future challenges, and addresses the pros and
cons of potential solutions -- all in a clear, unbiased
manner. Confronting Global Warming is the perfect
resource for students needing up-to-date, authoritative
information on what may be the most significant issue
of our time.
|
|