|
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 5
Yi angarhela swilaveko swa CAPS hi xiyimo xa le henhla no tsariwa
hi vatsari lava nga ni ntokoto. Yi na swifaniso na migingiriko ya
xiyimo xa le henhla ku antswisa mimbuyelo no hlohlotela vadyondzi.
Yi na swipfuneta vadyondzisi swa xiyimo xa le henhla ku
Iqulunqwe yazalisekisa iimfuno zeNkcazelo Yepolisi kaZwelonke
yeKharityhulam nokuHlola. Olu luhlu lunemifanekiso nemisebenzi
enika inkxaso eyaneleyo kubafundi kwaneetitshala. Luyakhuthaza
luphembelela umoya wokuzethemba kubafundi neetitshala. Iquka amaphe
This IsiXhosa Home Language Teachers Guide is CAPS Approved and one of many titles available in the PLATINUM series.
Each theme features helpful word lists, summary activities and a spelling list to provide added support for learners. Extension and Remediation worksheets have been provided to assist learners with different abilities and there are plenty of opportunities for informal and formal assessment in the Learners Book with answers and guidance on how to assess learners in the Teachers Guide.
Die Kitsreken-reeks is ontwikkel om deur middel van oefeninge leerders se kernvaardighede in wiskunde te help verbeter en konsolideer. Die nuwe uitgawe is gegrond op die KABV en volg die kurrikulum week vir week. Die oefeninge volg mekaar trapsgewys.
Die vlak is gepas om leerders maklik te help oefen en hersien, terwyl ekstra aanlyn aktiwiteite hulle belangstelling verder prikkel.
Vir leerders is die Kitsreken-reeks 'n prettige, maklike manier om selfstandig te werk en hul vordering te toets.
Vir onderwysers wat 'n helder begrip van wiskunde moet hê, is dit 'n onmisbare hulpbron tot selfversekerdheid in die klas.
Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans
huistaal), wat uit 88 aantreklike geïllustreerde storie- en
feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met ‘n
vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-,
skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op ‘n natuurlike wyse
geïntegreer en ontwikkel progressief.
Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om
voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van
leesvaardigheid. Daar is ook ‘n Onderwysersgids vir elke graad wat
al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees
suksesvol te beplan en aan te bied. Die Onderwysersgidse bied ook
voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle.
Vir Graad 1 en 2 is daar ook ‘n Handleiding vir liedjies en musiek
en ‘n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei
dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die
storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede
terselfdertyd verwerf word.
Yi angarhela swilaveko swa CAPS hi xiyimo xa le henhla no tsariwa
hi vatsari lava nga ni ntokoto. Yi na swifaniso na migingiriko ya
xiyimo xa le henhla ku antswisa mimbuyelo no hlohlotela vadyondzi.
Yi na swipfuneta vadyondzisi swa xiyimo xa le henhla ku
Die Oxford intermediere atlas vir Suider-Afrika vorm deel van 'n
puik baanbrekersreeks, gebaseer op die jonste beskikbare
kartografie. Die atlas is ontwerp om kernvaardighede en kennis in
die intermediere fase te vestig, en die duidelike uiteensetting en
vars perspektiewe maak dit 'n onontbeerlike hulpbron om die
uitdagings wat die nuwe kurrikulum stel, met vertroue tegemoet te
gaan.
|
|