|
Books > Fiction > Genre fiction > War fiction
 |
The Haze
(Hardcover)
Burnaby Hawkes
|
R989
R850
Discovery Miles 8 500
Save R139 (14%)
|
Ships in 10 - 15 working days
|
|
In Belgie loop die negentiende eeu ook ten einde. Elisabeth, die
dogter van die smid, trou met die jong dokter, Guillaume
Duponselle. Dit sal nie ’n gelukkige huwelik word nie. As Elisabeth
agt maande later aan ’n tweeling geboorte skenk, is die
eersgeborene ’n pragtige seun, Valentyn. Die tweede kind is so
mismaak dat Guillaume weier om hom ’n naam te gee. Tog bly Naamloos
lewe. Omdat sy voorkoms sy vader en die dorpenaars ontstel, gaan
Naamloos gesluierd deur die lewe. Dan tree die Eerste Wereldoorlog
op die toneel. Van kant gemaak vertel ’n broeierige verhaal vol
dorpsgefluister. Vir almal verloop die toekoms anders as wat hulle
verwag.
|
|