In Belgie loop die negentiende eeu ook ten einde. Elisabeth, die
dogter van die smid, trou met die jong dokter, Guillaume
Duponselle. Dit sal nie 地 gelukkige huwelik word nie. As Elisabeth
agt maande later aan 地 tweeling geboorte skenk, is die
eersgeborene 地 pragtige seun, Valentyn. Die tweede kind is so
mismaak dat Guillaume weier om hom 地 naam te gee. Tog bly Naamloos
lewe. Omdat sy voorkoms sy vader en die dorpenaars ontstel, gaan
Naamloos gesluierd deur die lewe. Dan tree die Eerste Wereldoorlog
op die toneel. Van kant gemaak vertel 地 broeierige verhaal vol
dorpsgefluister. Vir almal verloop die toekoms anders as wat hulle
verwag.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!