0
Your cart

Your cart is empty

Books > History > African history

Buy Now

Radelose Rebellie? - Dinamika Van Die 1914-1915 Afrikanerrebellie (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R215
Discovery Miles 2 150

Radelose Rebellie? - Dinamika Van Die 1914-1915 Afrikanerrebellie (Afrikaans, Paperback)

Albert Grundlingh, Sandra Swart

 (sign in to rate)
Loot Price R215 Discovery Miles 2 150

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

In 1914 het ’n groep Afrikaners in verset teen die Unieregering gekom, aangevuur deur “Siener” van Rensburg se visioene wat vertel het van die ondergang van die Britse ryk.

Toe Louis Botha net nį die aanvang van die Eerste Wźreldoorlog aankondig dat die Unie Duits-Suidwes-Afrika sou inval, was die vet in die vuur en het honderde opstandige manne die wapen opgeneem. Volgens die joernalis L.E. Neame was dit “one of the most curious and dramatic incidents in the Great War”.

Naas die Groot Trek en die Anglo-Boereoorlog het die rebellie ’n prominente plek in Afrikanergeskiedsbeskouinge ingeneem. Dit is derhalwe nie verbasend nie dat daar reeds heelwat navorsing oor die opstand gedoen is, maar met Radelose Rebellie? ondersoek prof. Albert Grundlingh en dr. Sandra Swart aspekte daarvan wat tot dusver grotendeels verwaarloos is.

Was dit inderdaad so ’n vae, ongestadige verskynsel soos talle kommentators beweer? Was dit ’n redelose, radelose rebellie? Of het meer daaragter gesteek?

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: September 2009
Authors: Albert Grundlingh • Sandra Swart
Dimensions: 214 x 138 x 11mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 152
ISBN-13: 978-1-86919-308-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > History > African history > General
Books > History > African history > General
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Promotions
LSN: 1-86919-308-3
Barcode: 9781869193089

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners