Books > Gardening > Specialized gardening methods > Natural & wild gardening
|
Buy Now
Begin inheems - 'n Praktiese gids vir die gebruik van inheemse plante in jou tuin (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R59
Discovery Miles 590
You Save: R16
(21%)
|
|
Begin inheems - 'n Praktiese gids vir die gebruik van inheemse plante in jou tuin (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R75
Loot Price R59
Discovery Miles 590
You Save R16 (21%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
'n Vars blik op inheemse tuinmaak, of jy nou geleidelik uitheemse
plante met inheemses wil vervang, of van voor af begin en volledig
op ons eie plante fokus. Hierdie plante verg minder werk as
uitheemses, het gewoonlik minder water nodig, wil byna geen
chemiese kunsmis en insekdoders he nie, en kos heelwat minder omdat
jy hulle nie kort-kort hoef te vervang nie. Elke plant in die titel
is spesiaal gekies omdat dit blom, soms besadig, maar meer dikwels
baldadig. Benewens 'n nabyfoto en volledige beskrywing van byna 100
plantspesies is hier interessante inligting oor grondvoorbereiding,
voeding, voortplanting en instandhouding.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.