Books > Children's & Educational > The arts > Performing arts > Drama, theatre, acting
|
Buy Now
Swewende Maan en ander Dramas: Grade 7, Grade 8, Grade 9 (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R153
Discovery Miles 1 530
You Save: R20
(12%)
|
|
Swewende Maan en ander Dramas: Grade 7, Grade 8, Grade 9 (Afrikaans, Paperback)
Series: MML Literature
(sign in to rate)
List price R173
Loot Price R153
Discovery Miles 1 530
You Save R20 (12%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Hierdie opwindende nuwe versameling dramas bevat die wendrama
Swewende maan deur Cecilia du Toit en die naaswenners Plettervat
deur Abraham van der Vyver en Woesklip deur Maretha Maartens. Du
Toit, Van der Vyver en Maartens is almal pryswenners van vorige
Maskew Miller Longman Letterkunde-kompetisies. Terugvoering van die
bekende dramaturg, Malan Steyn: Swewende maan: Die dialoog is
speelbaar, vlot en kreatiewe woordspeletjies dra by tot die komiese
inslag. Plettervat: Die drama is tematies relevant en lewer
kommentaar op 'n sisteem waarin prestasiebeheptheid en die
magsmisbuik van gesagsfigure uiteindelik leerders korrupteer en van
'n ware opvoeding ontneem. Woesklip: Die Woesklip (die
spreekwoordelike klippe wat uitskree teen onreg) gee 'n
interessante magiese element aan die teks. Leerders kry die
geleentheid om die elemente van dramas aan die hand van eietydse,
moderne dramas te bestudeer. Die bundel sluit ook 'n leesgids met
opsommings, vrae, uitdagings en aktiwiteite oor elke drama in. Die
universele, aktuele temas sal leerders boei en bespreking
aanmoedig.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.