Reinaard die Vos breek weg van die tradisie van ou fabels of
diereverhale. Die vosverhaal is ’n bytende satire op die destydse
politieke, sosiale en godsdienstige (wan) toestande. Die dinge wat
deur die skrywer aan die kaak gestel word, is vandag nog deel van
ons samelewing. Henri van Daele het die oorspronklike
Middelnederlandse rymende eposse naatloos aanmekaargelas en in
soepel prosa herskryf. Daniel Hugo se Afrikaanse vertaling maak dit
ook Suid-Afrikaanse volksbesit.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!