Hierdie titel is in die eerste plek bedoel vir studente wat 'n
begrip en algemene oorsig van finansiele bestuur wil verkry.
Persone in die sakepraktyk wat iets meer oor die onderwerp wil
weet, sal ook voordeel uit die werk trek. Die klem val sterk op 'n
geintegreerde beskouing van die studieveld. Die wedersydse invloede
en onderlinge verband tussen die verskillende fasette, veral die
finansierings-, investerings- en dividendbesluite, word volledig
behandel.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!