Books > Biography
|
Buy Now
Hannes Van Der Merwe - Argitek En Skrywersvriend (Afrikaans, Hardcover, illustrated edition)
Loot Price: R24
Discovery Miles 240
|
|
Hannes Van Der Merwe - Argitek En Skrywersvriend (Afrikaans, Hardcover, illustrated edition)
(sign in to rate)
Loot Price R24
Discovery Miles 240
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Met die “groot vyf” wolkekrabbers in die stadskern wysig Hannes van
der Merwe saam met ander, in die jare sestig en sewentig, die
luglyn van Kaapstad: die Naspers-gebou, die Cartwright-hoekgebou,
die uitbreiding aan die kantore van die Kaaplandse Provinsiale
Administrasie se gebou, die Suid-Afrikaanse Reserwebank en die
Kaapstadse Burgersentrum (vandag die Unistad-hoofkantoor). Maar
Hannes van der Merwe is veel meer as bloot argitek. Hy was jare
lank betrokke by die Kaaplandse Raad vir die Uitvoerende Kunste en
die Raad van Trustees van die Suid-Afrikaanse Kunsmuseum en het
selfs op sy dag ’n bietjie toneel gespeel. Een van die boeiendste
fasette van sy lewe is sy vriendskap met belangrike skrywers en
joernaliste – Boerneef, D.J. Opperman, Piet Cillie en Izak de
Villiers – waaroor daar in hierdie boek meer vertel word.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.