Die motiewe agter gesinsmoorde is dikwels vreemder as fiksie.
Tergende vrae kan deur psigiaters beantwoord word ... of dalk
nie. Deur na verskeie gevalle van gesinsmoord te kyk gooi
hierdie boek ’n bietjie lig in 'n baie donker plek. Met onder meer
die stories van die Lotters wat gebreinspoel was tot moord op
hul ouers en die Van Breda bylmoorde.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!