Etienne Leroux word steeds beskou as een van die grootste skrywers
wat die Afrikaanse literatuur opgelewer het. J.C. Kannemeyer se
biografie oor hierdie geheimsinnige en dikwels omstrede figuur
behels meer as ’n magdom waardevolle inligting. Dit is ook 'n
persoonlike beskouing van Leroux, die mens, sy politieke opvattings
en sy siening van sensuur. 'n Fotoseksie waarin skaars foto's van
Leroux, sy familie en medeskrywers opgeneem is, verryk die
biografie en dra by tot 'n boeiende portret van ’n hoogs
verwikkelde en enigmatiese man.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!