0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Special features > Short stories

Buy Now

Skrywersblok En Ander Verhale (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R69
Discovery Miles 690
Skrywersblok En Ander Verhale (Afrikaans, Paperback): Jaco Fouche

Skrywersblok En Ander Verhale (Afrikaans, Paperback)

Jaco Fouche

 (sign in to rate)
Loot Price R69 Discovery Miles 690

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Waarom skryf skrywers waaroor hulle skryf – of hoegenaamd? Is die letterkunde nie maar ’n saak van humorlose erns, soos die karakter Chris Fourie in die titelverhaal van hierdie weldeurdagte kortverahaalbundel beweer nie? Met Skrywersblok sleep Jaco Fouche sy net deur verskeie alledaagse ruimtes – kroee, koffiewinkels, hospitale, treine, kerke – en ontdek hy karakters wat vanuit onverwagse oorde eerlike en ongekunstelde weergawes van die werklikheid voorhou. Want polisieman of misdadiger, gesiene sakeman of sukkelende skrywer – elkeen het uiteindelik dit in gemeen: die behoefte om sin te maak, vreugde te ervaar en iets na te laat wat eendag aan ’n ander kan se “Ek was hier”.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: March 2009
Authors: Jaco Fouche
Dimensions: 210 x 135mm (L x W)
Format: Paperback
Pages: 248
ISBN-13: 978-1-86919-280-8
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Special features > Short stories
Books > Afrikaans > Fiksie
LSN: 1-86919-280-X
Barcode: 9781869192808

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners