Van monsterbakkies tot maglev-treine - laat wiel met hierdie fantastiese boek oor voertuie!
Wie het die wiel uitgevind?
Hoe vinnig is die vinnigste trein op aarde?
Waarvoor word reuse-monsterbakkies gebruik?
Hoe gaan die motors van die toekoms lyk?
Ontdek die adrenalienbelaaide węreld van voertuie met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die indrukwekkende węreld van vervoer kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate ure lank besig te hou!
Ontdek hoe 'n binnebrandenjin werk, vind meer uit oor die asemrowende werksverrigting van Formule 1-motors en verstom jou aan 'n paar van die vreemdste voertuie wat ooit gebou is!
Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!