Wanneer die lewe se probleme swaar op jou skouers druk, is dit tyd om stil te staan en op Jesus te fokus. Onthou dat geen probleem wat vandag oor jou pad kom groter is as sy krag om jou te help nie.
Gedurende Jesus se tyd op aarde het Hy vir sy volgelinge verskeie lewensveranderende beloftes gegee en hulle geleer hoe om in pas met God se opdragte te leef. Hierdie 366 dagstukke kyk na hierdie woorde van Jesus en help jou nadink hoe jy Jesus se waarhede op jou daaglikse lewe kan toepas.
Hoe beter jy die liefdevolle Verlosser leer ken, hoe meer sal jy Hom liefhê en vrede vind in sy Teenwoordigheid. Verdiep jou in Jesus se woorde in hierdie dagboek sodat jy werklik kan hoor wat Hy vir jou wil sê.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!