Books > Law
|
Not currently available
Franse briewe - Pos uit provence (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R57
Discovery Miles 570
|
|
Franse briewe - Pos uit provence (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Loot Price R57
Discovery Miles 570
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Tuimel jou hart nog nadat Marita van der Vyver jou met haar boek
Die hart van ons huis aan haar lewe in Provence bekend gestel het?
Hou dan asem op, want met Franse briewe nooi sy lesers nog 'n keer
oor haar drumpel. Wat het verander in die Provenkaalse kliphuis met
sy persblou hortjies, pienk rose, laventel voor die kombuisvenster
en die enorme ou plataanboom langs die hek? Wat het dieselfde
gebly? Ja, Marita, haar Franse man, Alain, en die vier kinders woon
steeds in Kerkstraat – Rue de l'eglise – van 'n Middeleeuse dorpie.
Dis ook somer in Provence – en soos elke somer word al die
poskaartprentjies oornag lewend. Lappe laventel so pers dat dit lyk
asof derduisende botteltjies kristalviolet per ongeluk uit 'n
vragvliegtuig geval het. Goudgeel sonneblomme net waar jy kyk, asof
jy pens en pootjies binne-in 'n Van Gogh-skildery beland het. Maar
help! Terselfdertyd het 'n bende misdadigers op Marita se
Provenkaalse dorpie toegesak! Haar motor word nie net gesteel nie,
maar onherstelbaar verniel. En moleste met motors is maar een van
die, noem dit maar "interessante", aspekte van haar idilliese
bestaan. Daar is ook nog huismoleste, kultuurskokke, ouderdom en
ander meer tipies Franse vliee in die salf soos skoolgaan in
Frankryk.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.