Books > Biography
|
Buy Now
Op 'n Galop Na Buckingham-Paleis - Vertellings Van 'n Verloopte Diplomaat (Afrikaans, Paperback)
Price: R99
Discovery Miles 990
You Save: R74
(43%)
|
|
Op 'n Galop Na Buckingham-Paleis - Vertellings Van 'n Verloopte Diplomaat (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R173
Price R99
Discovery Miles 990
You Save R74 (43%)
Expected to ship within 5 - 7 working days
|
Donate to Against Period Poverty
Total price: R109
Discovery Miles: 1 090
|
Die subtitel, Vertellings van 'n verloopte diplomaat, wek die
verwagting dat daar iets met hierdie loopbaan verkeerd gaan loop .
. . Juis hierin le 'n volgehoue spanningslyn. Die skrywer vertel
eerlik en met humor van sy jare as junior diplomaat in Suid-Afrika
Huis in Londen, in die tyd van die politieke woelinge van die
onstuimige laat 50- en vroee 60tigerjare. Hy was o.m. privaat
sekretaris vir die hoe kommissaris in Londen in die dae van
Sharpeville en lid van eerste minister Verwoerd se afvaardiging toe
Suid-Afrika weens apartheid aan die Statebond moes onttrek. Mens
hoor van die blapse, die politieke binnegevegte, die gedragspatrone
van bekende politieke personasies, paleisprotokol, die werk van
geheime agente - dinge waaroor die man op straat net maar kan gis.
Wat hierdie teks besonders maak, is die verteller se selfspot en
ewewigtige terugblik op 'n veelbewoe tydvak. 'n Onderhoudende
titel, lesenswaardig en insiggewend, met enkele blink komiese
hoogtepunte.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.