0
Your cart

Your cart is empty

Books

Buy Now

Jagters Van Die Woestynland (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R158
Discovery Miles 1 580

Jagters Van Die Woestynland (Afrikaans, Paperback)

P.J. Schoeman

 (sign in to rate)
Loot Price R158 Discovery Miles 1 580

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

Twihi, “kind van die winde” is oud genoeg om ’n man te kry. Haar pa Xameb wil haar spore vir die jagters van die woestynland gaan wys. Want by die Boesmans “sien jy ’n vrou mooiste aan haar spore”.

Wat gebeur wanneer Twihi nie tussen twee mans kan kies nie? Die twee jagters dans die dans van die dood.

In Jagters Van Die Woestynland is Twihi en Xameb die mondstukke van die swerwers van die woestynland.

Xameb vertel van die wette van die Heikum-Boesmanstam. Hy vertel van die wette van die grafte, en van die wet dat ’n Boesmanseun eendag ’n vader moet word. Twihi vertel stories met onveranderlike waarhede oor die dogters van die aarde. Maar selfs haar stories is nie altyd genoeg om die sluier te lig oor die hart van ’n vrou nie. Is daar ’n man wat kan sÍ watter winde daar saans deur die hart van ’n vrou waai?

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: September 2009
Authors: P.J. Schoeman
Dimensions: 213 x 136 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 182
ISBN-13: 978-1-86919-224-2
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Afrikaans
LSN: 1-86919-224-9
Barcode: 9781869192242

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners