Tanya O'Connor se inkleurboek vir volwassenes bied vir elke vrou en
haar vriendin 'n ontsnapsessie in die vorm van inkleurterapie. Met
haar sketse wag daar baie pret op jou. Kleur in na hartelus of laat
dit sommer net erens le sodat enigiemand anders ook kan inspring.
Ideaal vir daardie ledige minuut terwyl jy vir die kinders of
manlief wag. Kenners bevestig dat inkleur goeie teengif is vir
spanning; na 'n paar sketse los probleme hulleself op. Kom, kleur
in!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!