0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > True stories

Buy Now

Max die Dapper Gorilla en Ander Ware Dierestories (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R146
Discovery Miles 1 460
You Save: R24 (14%)

Max die Dapper Gorilla en Ander Ware Dierestories (Afrikaans, Paperback)

Wendy Maartens; Illustrated by Alex van Houwelingen

 (sign in to rate)
List price R170 Loot Price R146 Discovery Miles 1 460 You Save R24 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 11 working days

Ongelooflike ware dierestories wat jou asem sal wegslaan.

Ontmoet ’n paar dapper en interessante diere van regoor die węreld! Vind uit hoe Max die dapper gorilla van die Johannesburgse Dieretuin dit reggekry het om ’n skurk vas te trek, reis meer as 1 600 kilometer ver saam met Huberta die seekoei wat besluit het om die land te verken, en ontmoet ’n oulike vlermuis wat deur ’n mens-mamma grootgemaak is! Hierdie boek bevat ses wonderlike ware dierestories:

1. Max die gorilla vang ’n skelm

2. Huberta die seekoei stap suid

3. Noodle leer om ’n vlermuis te wees

4. Kees kry lus vir koek

5. Zhu, die sterk Chinese vark

6. ’n Beer word soldaat

Die stories word op ’n toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak!

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: May 2018
Authors: Wendy Maartens
Illustrators: Alex van Houwelingen
Dimensions: 210 x 140 x 8mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 56
ISBN-13: 978-0-7993-8450-5
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction > Animal stories > General
Books > Children's & Educational > Fiction > True stories > General
Books > Children's & Educational > Leisure interests, hobbies & sport > Natural history & pets > Animals > General
Books > Children's Fiction & Fun > Animal Stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > General
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 0-7993-8450-X
Barcode: 9780799384505

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners