0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R50 - R100 (38)
  • R100 - R250 (55)
  • R250 - R500 (105)
  • R500+ (4)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > All-In-One > Afrikaans

Alles-in-een: Wollie wil gaan stap: Grootboek 7: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: Wollie wil gaan stap: Grootboek 7: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Lynnie du Plessis
R318 R298 Discovery Miles 2 980 Save R20 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Nuwe alles-in-een Afrikaans: Gr 1: Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Nuwe alles-in-een Afrikaans: Gr 1: Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R437 R410 Discovery Miles 4 100 Save R27 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm.

Alles-in-een wiskunde (KABV): Gr R: Leerdersboek (Afrikaans, Paperback): Alles-in-een wiskunde (KABV): Gr R: Leerdersboek (Afrikaans, Paperback)
1
R153 R144 Discovery Miles 1 440 Save R9 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Die Nuwe Alles-In-Een-reeks

• is volledig hersien en aangepas volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidverklaring

• is beskikbaar vir Graad R-3

• sluit vir Graad R die vakke Huistaal, Wiskunde en Lewensvaardighede in

• kan per vak of as pakket gebruik word.

Die Leerderboeke vir elke vak

• kan jaar na jaar gebruik word

• gee geleentheid vir inskerping met minstens twee bladsye aktiwiteite per week

• word gebruik saam met die gratis werkvelle op die CD in die onderwysersgids

Nuwe alles-in-een: Millie se skat: Grootboek 7: Graad 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Millie se skat: Grootboek 7: Graad 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R328 R308 Discovery Miles 3 080 Save R20 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Die grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswereld en sin van humor van die Graad 2-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema “Wat ek nodig het om te leef” in die leerderboek en onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.

Nuwe alles-in-een: Jerome kry nuwe ore: Grootboek 2: Graad 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Jerome kry nuwe ore: Grootboek 2: Graad 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R328 R308 Discovery Miles 3 080 Save R20 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Die grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswereld en sin van humor van die Graad 2-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema “Wat ek nodig het om te leef” in die leerderboek en onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.

Nuwe alles-in-een: Jakkals en haas: Grootboek 13: Graad 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Jakkals en haas: Grootboek 13: Graad 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R328 R308 Discovery Miles 3 080 Save R20 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Die grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswereld en sin van humor van die Graad 2-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema “Wat ek nodig het om te leef” in die leerderboek en onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.

Nuwe alles-in-een: Soepermuis: Grootboek 16: Graad 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Soepermuis: Grootboek 16: Graad 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R328 R308 Discovery Miles 3 080 Save R20 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Die grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswereld en sin van humor van die Graad 2-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema “Wat ek nodig het om te leef” in die leerderboek en onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.

Nuwe alles-in-een: Moeilikheid op die skoolbus: Grootboek 11: Graad 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Nuwe alles-in-een: Moeilikheid op die skoolbus: Grootboek 11: Graad 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R328 R308 Discovery Miles 3 080 Save R20 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Die grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswereld en sin van humor van die Graad 2-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema “Wat ek nodig het om te leef” in die leerderboek en onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.

Nuwe alles-in-een: Loeloe se los tand: Grootboek 4: Graad 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Loeloe se los tand: Grootboek 4: Graad 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R328 R308 Discovery Miles 3 080 Save R20 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Die grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswereld en sin van humor van die Graad 2-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema “Wat ek nodig het om te leef” in die leerderboek en onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.

Nuwe alles-in-een: Lekker grond vir Migal Mol: Grootboek 9: Graad 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Nuwe alles-in-een: Lekker grond vir Migal Mol: Grootboek 9: Graad 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R328 R308 Discovery Miles 3 080 Save R20 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Die grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswereld en sin van humor van die Graad 2-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema “Wat ek nodig het om te leef” in die leerderboek en onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.

Nuwe alles-in-een: Waar is die koning se brood?: Grootboek 12: Graad 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Nuwe alles-in-een: Waar is die koning se brood?: Grootboek 12: Graad 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R328 R308 Discovery Miles 3 080 Save R20 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Die grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswereld en sin van humor van die Graad 2-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema “Wat ek nodig het om te leef” in die leerderboek en onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.

All-in-one: What the moon sees: Big book 16: Grade 1 (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers All-in-one: What the moon sees: Big book 16: Grade 1 (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Marleen Visser
R318 R298 Discovery Miles 2 980 Save R20 (6%) Ships in 4 - 8 working days
Alles-in-een: Reg vir die dag!: Grootboek 4: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: Reg vir die dag!: Grootboek 4: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Fanie Viljoen
R318 R298 Discovery Miles 2 980 Save R20 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Nuwe Alles-In-Een: Die ruimtemanne soek 'n huis : Vlak 8: Leesboek 4: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans,... Nuwe Alles-In-Een: Die ruimtemanne soek 'n huis : Vlak 8: Leesboek 4: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R78 R74 Discovery Miles 740 Save R4 (5%) Ships in 4 - 8 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding: Benoem groot verskeidenheid tipies Suid-Afrikaanse aktiwiteite en sportsoorte; Bewusmaking van trots op ons land en gewoontes.

Nuwe alles-in-een lewensvaardighede: Gr 2: Onderwysersgids + CD (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een lewensvaardighede: Gr 2: Onderwysersgids + CD (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R538 R500 Discovery Miles 5 000 Save R38 (7%) Ships in 4 - 8 working days

Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm.

Alles-in-een klankeboek: Vlak 3: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Staple bound): Beatrix de Villiers, Mart Meij Alles-in-een klankeboek: Vlak 3: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Staple bound)
Beatrix de Villiers, Mart Meij
R155 R146 Discovery Miles 1 460 Save R9 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Hierdie boeke is deel van die Alles-in-een lees- en klankprogram wat leerders begelei om klanke op 'n vermaaklike en praktiese wyse te bemeester. Al die klanke per graad is ingesluit in een omvattende boek per graad wat ontwikkel is volgens die vereistes van die nuwe kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir tale. Elke vlak het 'n omvattende onderwysersgids.

Alles-in-een klankeboek: Vlak 1: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Staple bound): Beatrix de Villiers, Mart Meij Alles-in-een klankeboek: Vlak 1: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Staple bound)
Beatrix de Villiers, Mart Meij
R155 R146 Discovery Miles 1 460 Save R9 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Hierdie boeke is deel van die Alles-in-een lees- en klankprogram wat leerders begelei om klanke op 'n vermaaklike en praktiese wyse te bemeester. Al die klanke per graad is ingesluit in een omvattende boek per graad wat ontwikkel is volgens die vereistes van die nuwe kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir tale. Elke vlak het 'n omvattende onderwysersgids.

Alles-in-een klankeboek vir leerders: Vlak 3 (Afrikaans, Staple bound): Beatrix de Villiers, Mart Meij Alles-in-een klankeboek vir leerders: Vlak 3 (Afrikaans, Staple bound)
Beatrix de Villiers, Mart Meij
R155 R146 Discovery Miles 1 460 Save R9 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Hierdie boeke is deel van die Alles-in-een lees- en klankprogram wat leerders begelei om klanke op 'n vermaaklike en praktiese wyse te bemeester. Al die klanke per graad is ingesluit in een omvattende boek per graad wat ontwikkel is volgens die vereistes van die nuwe kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir tale. Elke vlak het 'n omvattende onderwysersgids.

Alles-in-een klankeboek vir leerders: Vlak 2 (Afrikaans, Paperback): Beatrix de Villiers, Mart Meij Alles-in-een klankeboek vir leerders: Vlak 2 (Afrikaans, Paperback)
Beatrix de Villiers, Mart Meij
R155 R146 Discovery Miles 1 460 Save R9 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Hierdie boeke is deel van die Alles-in-een lees- en klankprogram wat leerders begelei om klanke op 'n vermaaklike en praktiese wyse te bemeester. Al die klanke per graad is ingesluit in een omvattende boek per graad wat ontwikkel is volgens die vereistes van die nuwe kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir tale. Elke vlak het 'n omvattende onderwysersgids.

Alles-in-een klankeboek vir leerders: Vlak 1 (Afrikaans, Paperback): Beatrix de Villiers, Mart Meij Alles-in-een klankeboek vir leerders: Vlak 1 (Afrikaans, Paperback)
Beatrix de Villiers, Mart Meij
R155 R146 Discovery Miles 1 460 Save R9 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Hierdie boeke is deel van die Alles-in-een lees- en klankprogram wat leerders begelei om klanke op 'n vermaaklike en praktiese wyse te bemeester. Al die klanke per graad is ingesluit in een omvattende boek per graad wat ontwikkel is volgens die vereistes van die nuwe kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir tale. Elke vlak het 'n omvattende onderwysersgids.

Alles-in-een klankeboek: Vlak 2: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Staple bound): Beatrix de Villiers, Mart Meij Alles-in-een klankeboek: Vlak 2: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Staple bound)
Beatrix de Villiers, Mart Meij
R155 R146 Discovery Miles 1 460 Save R9 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Hierdie boeke is deel van die Alles-in-een lees- en klankprogram wat leerders begelei om klanke op 'n vermaaklike en praktiese wyse te bemeester. Al die klanke per graad is ingesluit in een omvattende boek per graad wat ontwikkel is volgens die vereistes van die nuwe kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir tale. Elke vlak het 'n omvattende onderwysersgids.

Nuwe Alles-In-Een: Klankboek: Graad R: Onderwysersgids & CD (Afrikaans, Paperback): Nuwe Alles-In-Een: Klankboek: Graad R: Onderwysersgids & CD (Afrikaans, Paperback)
R237 R222 Discovery Miles 2 220 Save R15 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Die Klankboek Huistaal Onderwysersgids bevat ’n jaarplan vir die vak, die vier kwartaalplanne vir die vak, moontlike tydskedules vir ’n week en volledige, en daaglikse stap-vir-stap onderrigplanne vir 40 weke. Die onderrigplanne sluit die volgende in: Die weeklikse onderrigplan, wenke en noodsaaklike inligting as agtergrondkennis voordat die lesse aangepak word, volledige stap-vir-stap-lesse vir elke dag en leiding om die voorgeskrewe assesseringstake te voltooi. Daar word ook verduidelik hoe om die Prentboek- en insidentele lees boeke vir Graad R (1 tot 20) te gebruik wat by die Grootboeke vir Graad R aansluit. Fonemiese bewustheid en sigwoorde word in die volkleur Klankboek Leerderboek en Onderwysersgids behandel.’ *Nota: Die Prentboeke is vervang met die Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks.

Nuwe Alles-In-Een: Klankboek: Graad R: Leerderboek (Afrikaans, Paperback): Mart Meij Nuwe Alles-In-Een: Klankboek: Graad R: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij
R219 R206 Discovery Miles 2 060 Save R13 (6%) Ships in 4 - 8 working days
Nuwe alles-in-een: Die padda in die koning se tuin: Grootboek 5: Graad 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix... Nuwe alles-in-een: Die padda in die koning se tuin: Grootboek 5: Graad 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R328 R308 Discovery Miles 3 080 Save R20 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Die grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswereld en sin van humor van die Graad 2-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema “Wat ek nodig het om te leef” in die leerderboek en onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.

Nuwe alles-in-een: Die prinses en die draak: Grootboek 1: Graad 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Nuwe alles-in-een: Die prinses en die draak: Grootboek 1: Graad 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R328 R308 Discovery Miles 3 080 Save R20 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Die grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswereld en sin van humor van die Graad 2-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema “Wat ek nodig het om te leef” in die leerderboek en onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Nuwe alles-in-een: Taal en leesoefenboek…
Alta Engelbrecht Paperback R178 R167 Discovery Miles 1 670
Nuwe alles-in-een: Diep in die bos: Vlak…
Mart Meij, Beatrix de Villiers Paperback R78 R74 Discovery Miles 740
Nuwe alles-in-een: Die wilde, woeste…
Mart Meij, Beatrix de Villiers Paperback R78 R74 Discovery Miles 740
Nuwe alles-in-een: Dit is Somer!: Vlak…
Mart Meij, Beatrix de Villiers Paperback R78 R74 Discovery Miles 740
Nuwe alles-in-een: Die herfskabouter…
Mart Meij, Beatrix de Villiers Paperback R78 R74 Discovery Miles 740
Nuwe Alles-In-Een Pret met Wiskunde…
Paperback R154 R145 Discovery Miles 1 450
Nuwe Alles-in-Een Voorskoolse…
Mart Meij Paperback R195 R183 Discovery Miles 1 830
Nuwe Alles­In­Een: Pret met Spel Graad 2
Paperback R130 R122 Discovery Miles 1 220
Nuwe Alles-In-Een Pret met Wiskunde…
Paperback R154 R145 Discovery Miles 1 450
Nuwe alles-in-een: Almal werk: Vlak 5…

Partners