Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n
leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se
belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se
woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Ouditiewe
diskriminasie: Watter klanke word genoem? Visuele diskriminasie:
Figuur-agtergrondonderskeiding. Maak leerders bewus van
stilte/geluid, asook harmonieuse geluide teenoor gerase. Benoem
emosies in storie uitgebeeld, rolspel die emosies.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!