![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts
Southern Africa has the richest and most diverse grouping of succulents in the world. Vetplant Fairies is a collection of verse for children about indigenous succulents and the imaginary beings who live among them, written by two of our finest poets, Ingrid de Kok and Antjie Krog. The book is beautifully illustrated in full colour by Fiona Moodie in the style of Fynbos Fairies, its hugely successful predecessor. The scientific name for each plant is included in this enchanting new classic.
Die bundel bevat elf nuutgeskrewe dramas met tieners se smagting na aanvaarding as sentrale tema. Jong volwassenes se soeke na hul eie identiteit is ook van belang. Kanya Viljoen se toneelstuk is die titelstuk van hierdie versameling tekste. Die tekste wys onder meer hoe tieners as helde en gewilde mense deur hul medemens gesien wil word. Ongelukkig moet daar ook struikelblokke wees wat die reis na volwassenheid bemoeilik. Fanie Viljoen beskryf hierdie drome en smagting as 'n "reis na nêrens" in die eerste drama in hierdie bundel. In "Reënblom" word vertel van die Namamense, wat smag na reën, en weer kan lag en sing omdat 'n kind vir die ouer mense uitkoms gee met water vir almal. Ook in "Is jy al wakker?" is dit die jonger mense wat daarin slaag om die ouer garde uit die groef van hulle verlede te laat losbreek. Om teen treine te skree, is 'n uitsonderlike bundel vir elke leerder om te besit en aan te wend vir leesgenot, verhoogoptredes en kunswedstryde.
X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Herken en lees getalname een, twee en drie. Ontwikkeling van denkvaardighede, interpreteer en redeneer.
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Fonemiese bewustheid - aanvangsklank van elke kleur. Ontwikkeling van denkvaardighede, ruimtelike konsepte en interpretering van oorsaak en gevolg.
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding: meubels en voorwerpe in die kombuis, eetgerei, kossoorte, take in en om die huis, beroepe van gesinslede. Pas aan by tema: Wat mag JY in die huis doen?
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Patroonsin: Ag nee, stoute wind! Sigwoorde: Dae van die week. Aanvangsklanke van dae van die week.
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Herken en lees name van vervoermiddels, simbole uit die omgewing, name van die dae van die week. Interpreteer eenvoudige ironie in humoristiese prente.
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Interpreteer die verskuilde boodskap in die storie (speel op veilige plekke). Prikkeling van verbeelding en geheue.
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Diskriminasie van verskille en ooreenkomste in herhalende frases; Ontwikkeling van liggaamsbeeld en name van liggaamsdele; Ontwikkeling van denkvaardighede, ruimtelike vaardighede, interpreteer en redeneer.
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Prentestorie met aksiewoordeskat, subteks in illustrasies. Onderwyser lees patroonsin op linkerkantste bladsy, leerders voltooi die sin. Prente illustreer die woorde.Woordeskatuitbreiding van weersomstandighede, aksies, dierename en aanvangsklanke.
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Feiteteks sonder storielyn. Onderwyser doen modellees van teks in rym. Leerders interpreteer die prente en moet self betekenis aan die inhoud gee. Bevat speelkaarte om verskille/ooreenkomste te oefen. Beroepe met vervoer, gesondheid, voedsel en dienste.
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Rympies wat deur onderwyser gelees word. Raaisels word gevra. Leerders interpreteer die prente om antwoorde te vind. Nierealistiese iIllustrasies - vormherkenning gebruik word; Taalspeletjie; Aandag aan vormherkenning (sirkel/vierkant/reghoek/driehoek/ovaal).
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Patroonsinne: Nee, nee! O ja! Ek sal gou, dan kan ek skool toe gaan; Gesonde roetine deur die dag: Netjiese klere, persoonlike higiene, higiene met kos, eet ontbyt en goeie maniere.
Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Pad na jou hart, die voorgeskrewe roman vir Graad 10-11 Afrikaans Huistaal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die roman verwys. |
You may like...
Being a Superhero (Afrikaans Children's…
Liz Shmuilov, Kidkiddos Books
Hardcover
R672
Discovery Miles 6 720
Being a Superhero (English Afrikaans…
Liz Shmuilov, Kidkiddos Books
Hardcover
R672
Discovery Miles 6 720
I Love My Mom (Afrikaans children's…
Shelley Admont, Kidkiddos Books
Hardcover
R672
Discovery Miles 6 720
Nuwe alles-in-een: Wat die trapsuutjies…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R112
Discovery Miles 1 120
Teaching Globally - Reading the World…
Kathy G. Short, Deanna Day, …
Paperback
R931
Discovery Miles 9 310
Nuwe Alles-In-Een: Olifant soek 'n huis…
Zelda Vorster, Marina van Eeden
Paperback
R112
Discovery Miles 1 120
Nuwe alles-in-een: Winterklere: Vlak 4…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R112
Discovery Miles 1 120
Nuwe Alles-In-Een: Fienie fee se…
Zelda Vorster, Marina van Eeden
Paperback
R112
Discovery Miles 1 120
Nuwe Alles-In-Een: Name, name, name…
Zelda Vorster, Marina van Eeden
Paperback
R112
Discovery Miles 1 120
|