![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts
'n Ekologiese ramp tref die aarde: alge begin die oseane oorgroei en bedreig alle lewe in die see. Terwyl Anna se ouers probeer uitvind wat dit veroorsaak het, en hoe om dit te keer, stel Anna net in een ding belang: n antieke dolk wat sy in die see gevind het. Sy glo dit het meer as tweehonderd jaar gelede aan n beroemde seerower behoort. Maar waar l?ie wrak van sy skip? En wat het van sy skat geword? Die Anna Atoom-reeks is bekroon met die Alba Bouwer-prys vir kinderliteratuur (2013). Hierdie skooluitgawe van Anna Atoom en die seerower se dolk is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van n jeugverhaal. Antwoordstelle is verkrygbaar op www.tafelberg.com.
Dieter en Krynauw, twee graadneges, beland in die kloue van Madame Zenobia toe hulle op eie houtjie begin ondersoek instel na die vlaag diefstalle in die skool – hulle is veral bekommerd oor hulle rugbybeker wat verdwyn het. Maar Zaanlie en haar vriendinne is ook op die spoor van die dief en eintlik meer in die pad as van hulp. Uiteindelik slaag hulle tog daarin om die problem op te los, maar nie voordat hulle angswekkende oomblikke beleef en amper vir Sydney, Dieter se babaskilpadjie, moet opoffer nie. Lekker skerp dialoog, humor en spanning. Hierdie skooluitgawe van Dieter en Madame Zenobia is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van ’n jeugverhaal.
Exam board: AQA, Edexcel, OCR, Eduqas Level/Subject: GCSE English Literature First teaching: Sept 2015 First exam: June 2017 Exam board: AQA Level/Subject: A Level English Literature First teaching: Sept 2015 First exam: June 2017 Exam board: Cambridge International Level/Subject: IGCSE Literature in English First teaching: Sept 2018 First exam: 2020 This edition of Jane Eyre is perfect for GCSE-level students: it comes complete with the novel, plus an introduction providing context, and a glossary explaining key terms. Orphaned at a young age, Jane Eyre is foisted upon unfriendly relations, sent to school to suffer illness, injustice and privation, before striking out on her own to earn her living as a governess. Independent and passionate by nature, Jane only begins to discover fulfilment when she takes up a post at Thornfield Hall and gets to know the master Mr Rochester, a man of changeable moods. Yet will Thornfield's secrets and Mr Rochester's past prove obstacles to Jane's happiness? With its gothic atmosphere and first-person narrative, Charlotte Bronte's bildungsroman has captivated readers since its first appearance in 1847.
X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding in konteks: Name van kledingstukke/begrip van ’n paar skoene/gepaste werkwoorde/ruimtelike begrippe & kleure. Eenvoudige aksieprente ondersteun teks. Humoristiese samevattende slot.
This is the OCR-endorsed edition covering the Latin A-Level (Group 2) prescription of Annals XIV, 1-13, giving full Latin text, commentary and vocabulary, with a detailed introduction that also covers the prescribed material to be read in English for A Level. Tacitus is one of the great Roman historians. His Annals, written in the early-2nd century CE, described the reigns of the Roman Emperors Tiberius, Gaius, Claudius and Nero, covering the years 14-68 CE. In this selection he provides a memorable vignette of Nero's decadence and cruelty in the failed and then successful murder of his own mother, Agrippina. The drama of Nero's reign must be read in the context of Tacitus' perspective as an author writing within living memory of the events he describes, events which shaped the further development of imperial rule. Supporting resources are available on the Companion Website: https://www.bloomsbury.pub/OCR-editions-2024-2026
Amazolo het die laaste maande van haar tyd gevra dat die kind in haar moet doodgaan, en sy saam met hom. Mlenzana het nie teruggekom nie. Sy het aanhou werk, tot op die laaste dag, asof sy nie kind gedra het nie en almal het oor haar gepraat, die hele Msinga vol, en verder weg tot by Bomvini en Thenjini, en die Zondi. "Ek sien jou," het sy gegroet wanneer sy iemand raakloop, maar niemand het geantwoord nie. Hulle het geweet dat sy die kind nie wou he nie. Jan van Tonder betree in hierdie roman die magiese wereld van die menslike religie waarin realiteit en mistiek moeilik van mekaar te onderskei is. Sentraal staan die uitverkore kind wat deur die wat dood is en tog lewe, gemerk is om 'n groot man te word - ten spyte van sy verskeurdheid tussen eenvoud en weelde en moeder en ma. Die een het hom in die lewe gebring, die ander het hom gesoog. Maar 'n kind kan nie tussen twee ma's staan as die een van riet en die ander van sterklip gemaak is nie. Hierdie uitgawe van Die kind, bied omvattende studiemateriaal, spesifiek vir leerders van Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Hierdie e-boek is 'n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in: Die vermoe om op 'n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk.; Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word 'n optimale lees- en leerervaring verseker; en Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.
Exam board: AQA, Edexcel, OCR, Eduqas Level & Subject: GCSE 9-1 English Literature First teaching: September 2015; First examination: June 2017 Exam Board: Cambridge Assessment International Education Level & Subject: International AS & A Level Literature in English First teaching: September 2019; First examination: June 2022/23 This edition of The Merchant of Venice is perfect for GCSE-level and A-level students, with the complete play in an accessible format, on-page notes, introduction setting the context, timeline, character and theme indexes. Affordable high quality complete play for The Merchant of Venice, ideal for GCSE 9-1 and Cambridge A Level Demystify vocabulary with notes on the page and concise commentary Set the scene with perfectly pitched introductions that introduce key contexts, concerns and stylistic features, and examine different performances and interpretations Recall plot summaries at the beginning of each scene Support GCSE and A level revision and essay writing with theme and character indexes Help students with social, historical and literary context with the bespoke timeline of Shakespeare's life and times
Die Klankboek Huistaal Onderwysersgids bevat ’n jaarplan vir die vak, die vier kwartaalplanne vir die vak, moontlike tydskedules vir ’n week en volledige, en daaglikse stap-vir-stap onderrigplanne vir 40 weke. Die onderrigplanne sluit die volgende in: Die weeklikse onderrigplan, wenke en noodsaaklike inligting as agtergrondkennis voordat die lesse aangepak word, volledige stap-vir-stap-lesse vir elke dag en leiding om die voorgeskrewe assesseringstake te voltooi. Daar word ook verduidelik hoe om die Prentboek- en insidentele lees boeke vir Graad R (1 tot 20) te gebruik wat by die Grootboeke vir Graad R aansluit. Fonemiese bewustheid en sigwoorde word in die volkleur Klankboek Leerderboek en Onderwysersgids behandel.’ *Nota: Die Prentboeke is vervang met die Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks.
Ons as mens is besig om die aarde te vernietig deur dit te
beskadig. Lees meer oor hoe dinge soos aardverwarming en
besoedeling die aarde verniel. In hierdie boek sal jy ook
oplossings kry vir dinge soos grondbewaring. Lees, leer, beskerm.
Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories
vir die Intermediere Fase-leerder.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak.
Exam board: AQA, Edexcel; CXC Level & Subject: GCSE 9-1 English Literature; CSEC (R) English B First teaching: September 2015 First examination: June 2017 This edition of The Tempest is perfect for GCSE-level students, with the complete play in an accessible format, on-page notes, introduction setting the context, timeline, character and theme indexes. Affordable high quality complete play for The Tempest, ideal for GCSE 9-1 and CSEC Demystify vocabulary with notes on the page and concise commentary Set the scene with perfectly pitched introductions that introduce key contexts, concerns and stylistic features, and examine different performances and interpretations Recall plot summaries at the beginning of each scene Support GCSE and CSEC revision and essay writing with theme and character indexes Help students with social, historical and literary context with the bespoke timeline of Shakespeare's life and times
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak.
Hoe moet jy ’n gedig in die klas aanbied? Hierdie is van die baie vrae wat laerskoolonderwysers het. Met Die ABC van GEDIGTE gaan jy nie net antwoorde op al bogenoemde vrae kry nie, maar jy gaan ook sien hoe om ’n gedig te analiseer, hoe om tematies met gedigte te werk, hoe om gedigte met ander vakke te inkorporeer, hoe verskillende digvorme lyk en die belangrikste - hoe om dit alles speel-speel te doen, want gedigte is pret! Daar is selfs ’n paar gedigte wat vir kore getoonset is.
Exam Board: AQA, Edexcel, Eduqas & CCEA Level: AS/A-level Subject: Modern Languages First Teaching: September 2016 First Exam: June 2017 Literature analysis made easy. Build your students' confidence in their language abilities and help them develop the skills needed to critique their chosen work: putting it into context, understanding the themes and narrative technique, as well as specialist terminology. Breaking down each scene, character and theme in L'etranger (The Outsider), this accessible guide will enable your students to understand the historical and social context of the novel and give them the critical and language skills needed to write a successful essay. - Strengthen language skills with relevant grammar, vocab and writing exercises throughout - Aim for top marks by building a bank of textual examples and quotes to enhance exam response - Build confidence with knowledge-check questions at the end of every chapter - Revise effectively with pages of essential vocabulary and key mind maps throughout - Feel prepared for exams with advice on how to write an essay, plus sample essay questions, two levels of model answers and examiner commentary
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.
Collins Arabic Big Cat is a guided reading series for ages 3 to 11. The series is structured with reference to the learning progression of Arabic at nursery and primary schools researched especially for Collins. This carefully graded approach allows children to build up their reading knowledge of Arabic step by step. Level 10 books include characters that express emotions and stories with more events. Non-fiction titles introduce terms that might be new to many children. Level 10 books continue to use single spacing and more high-frequency words appear without vowel markings to help the students get used to the traditional norms of printed Arabic. Prince Mimo is upset - he wants the moon. So the King and Queen send their servants, Grim and Misery, out to catch the moon for him, with hilarious consequences. This charming story by award-winning author Mal Peat and Elspeth Graham is illustrated by Xiao Xin. Children can recap the main stages of the story on pages 14-15, providing lots of speaking and listening opportunities. |
You may like...
Locating Woolf - The Politics of Space…
A. Snaith, M. Whitworth
Hardcover
R1,405
Discovery Miles 14 050
Critical Reading and Writing in the…
Andrew Goatly, Preet Hiradhar
Paperback
(1)R1,002 Discovery Miles 10 020
|