![]() |
![]() |
Your cart is empty |
||
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts
Dieter en Krynauw, twee graadsewes, beland in die kloue van Madame Zenobia, toe hulle op eie houtjie begin ondersoek instel na die vlaag diefstalle in die skool hulle is veral bekommerd oor hulle rugbybeker wat verdwyn het. Maar Zaanlie en haar vriendinne is ook op die spoor van die dief en eintlik meer in die pad as van hulp. Lekker skerp dialoog, humor en spanning.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.
|
![]() ![]() You may like...
X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids…
C. Janse van Rensburg, J.J. De Bruijn, …
Paperback
Nuwe alles-in-een: Sportdag by die…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
Nuwe Alles-In-Een: Woelige kinders: Vlak…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
Nuwe alles-in-een: Diep in die bos: Vlak…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
Nuwe Alles-In-Een: Reg vir skool!: Vlak…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
Nuwe alles-in-een: Mamma: Vlak 2…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
Nuwe Alles-In-Een: Fienie fee se…
Zelda Vorster, Marina van Eeden
Paperback
Nuwe Alles-In-Een: Die ruimtemanne soek…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
Nuwe Alles-In-Een: Besige Banda: Vlak 5…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
Nuwe Alles-In-Een: Skaaplam skrik groot…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
|