|
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans
Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste
Addisionele Taal.

In die gedig sprak of sprook waaruit die titel van hierdie bundel
kom, betreur die digter dit dat ons dikwels so oppervlakkig met
moderne kommunikasiemiddele werk. Eintlik "sprak ons dan geen
sprook nie. Daarteenoor kan die studie en die fyn lees van gedigte
ons weer die wonder van die woord laat beleef - die magiese spreke
van die sprokie, maar ook die logika van die woord wat goed oorweeg
en versigtig in 'n fyn net van verbande en assosiasies gespreek is.
Sodoende maak woorde nuwe werelde binne die leser en daarbuite oop.
Elke gedig in hierdie bundel kan 'n opwindende reis wees; is daar
nie net iets van die bekende te leer nie, maar ook iets van die nog
onbekende, streke van die menslike gees - 'n grootse reis wat die
onuitputlike bron van die poetiese woord bied. Met illustreerder
Dale Blankenaar se eiesoortige en dikwels vermaaklike
interpretasies van die tekste, kan hierdie byderwetse bundel elke
leser inspireer om self vele sproke te spreek!
This is the OCR-endorsed edition covering the Latin AS and A-Level
(Group 3) prescription of Virgil's Aeneid Book 2, lines 40-249 and
the A-Level (Group 4) prescription of Book 2, lines 268-317,
370-558, giving full Latin text, commentary and vocabulary, with a
detailed introduction that also covers the prescribed material to
be read in English for A Level. Book II of Virgil's Aeneid is the
story of how Troy fell and how Aeneas escaped with his family and
his city's gods. It is a narrative relayed in retrospect by Aeneas
as a refugee at the court of Queen Dido in Carthage, and the OCR
selection covers the book's first two thirds: the Wooden Horse
episode, and the chaos which ensues - including the dramatic murder
of King Priam. Virgil depicts war in all its ugly complexity, and
Aeneas' response to this - as combatant in Troy, as exile in
Carthage - is central to the poem's early exposition. Supporting
resources are available on the Companion Website:
https://www.bloomsbury.pub/OCR-editions-2024-2026
Mense met gestremdhede is almal unieke mense. Hulle het
verhoudings, stokperdjies, vrese en drome. Die enigste ding wat
hulle almal het, is dat hulle 'n sekere soort uitdaging in die lewe
het. Hier is 10 dinge wat elkeen moet weet oor gestremdheid.
Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories
vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur
taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te
bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres:
drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories,
misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal
van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof
vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite
wat gebaseer is op die storie.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans
beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal
en Engels Eerste Addisionele Taal.
|
You may like...
Strange Tales
John Reinhard Dizon
Hardcover
R727
R651
Discovery Miles 6 510
|