Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts
|
Buy Now
Anna Atoom en die seerower se dolk: Gr 2 (Afrikaans, Paperback, School ed)
Loot Price: R159
Discovery Miles 1 590
You Save: R26
(14%)
|
|
Anna Atoom en die seerower se dolk: Gr 2 (Afrikaans, Paperback, School ed)
Series: Anna Atoom
(sign in to rate)
List price R185
Loot Price R159
Discovery Miles 1 590
You Save R26 (14%)
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
'n Ekologiese ramp tref die aarde: alge begin die oseane oorgroei
en bedreig alle lewe in die see. Terwyl Anna se ouers probeer
uitvind wat dit veroorsaak het, en hoe om dit te keer, stel Anna
net in een ding belang: n antieke dolk wat sy in die see gevind
het. Sy glo dit het meer as tweehonderd jaar gelede aan n beroemde
seerower behoort. Maar waar l?ie wrak van sy skip? En wat het van
sy skat geword? Die Anna Atoom-reeks is bekroon met die Alba
Bouwer-prys vir kinderliteratuur (2013). Hierdie skooluitgawe van
Anna Atoom en die seerower se dolk is goedgekeur vir die
Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die
Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg:
aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke,
woordelyste en notas oor die kenmerke van n jeugverhaal.
Antwoordstelle is verkrygbaar op www.tafelberg.com.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.