Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts
|
Buy Now
Die Kind (2015 Uitgawe) (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R92
Discovery Miles 920
You Save: R12
(12%)
|
|
Die Kind (2015 Uitgawe) (Afrikaans, Paperback)
Series: MML Literature
(sign in to rate)
List price R104
Loot Price R92
Discovery Miles 920
You Save R12 (12%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Amazolo het die laaste maande van haar tyd gevra dat die kind in
haar moet doodgaan, en sy saam met hom. Mlenzana het nie teruggekom
nie. Sy het aanhou werk, tot op die laaste dag, asof sy nie kind
gedra het nie en almal het oor haar gepraat, die hele Msinga vol,
en verder weg tot by Bomvini en Thenjini, en die Zondi. "Ek sien
jou," het sy gegroet wanneer sy iemand raakloop, maar niemand het
geantwoord nie. Hulle het geweet dat sy die kind nie wou he nie.
Jan van Tonder betree in hierdie roman die magiese wereld van die
menslike religie waarin realiteit en mistiek moeilik van mekaar te
onderskei is. Sentraal staan die uitverkore kind wat deur die wat
dood is en tog lewe, gemerk is om 'n groot man te word - ten spyte
van sy verskeurdheid tussen eenvoud en weelde en moeder en ma. Die
een het hom in die lewe gebring, die ander het hom gesoog. Maar 'n
kind kan nie tussen twee ma's staan as die een van riet en die
ander van sterklip gemaak is nie. Hierdie uitgawe van Die kind,
bied omvattende studiemateriaal, spesifiek vir leerders van
Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Hierdie e-boek is 'n digitale
weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die
e-boekformaat sluit die volgende voordele in: Die vermoe om op 'n
rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk.; Soos
leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die
teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word 'n
optimale lees- en leerervaring verseker; en Leerders kan
aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks
merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en
klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.