Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n
leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se
belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se
woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Feiteteks sonder
storielyn. Onderwyser doen modellees van teks in rym. Leerders
interpreteer die prente en moet self betekenis aan die inhoud gee.
Bevat speelkaarte om verskille/ooreenkomste te oefen. Beroepe met
vervoer, gesondheid, voedsel en dienste.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!