0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (3)
  • R100 - R250 (4)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Children's & Educational > Humanities > Religious education / world faiths > Christianity > The Bible > Bible stories

Tomas: God Se Dapper Sendeling (Afrikaans, Paperback): Tomas: God Se Dapper Sendeling (Afrikaans, Paperback)
R39 R36 Discovery Miles 360 Save R3 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Het dit al ooit vir jou gevoel of jy God teleurgestel het? Ons dien ’n God van tweede kanse! En ons sien dit so mooi in die lewensverhaal van Tomas, ’n dissipel van Jesus.

Tomas wou eers nie glo dat Jesus uit die dood opgewek is nie. Nadat Jesus aan hom verskyn het, was Tomas so oortuig van Jesus se opstanding dat hy die evangelie in Indië gaan verkondig het – en bereid was om te sterf daarvoor. Tomas: God se dapper sendeling vertel die verhaal van die ongelowige Tomas wat ’n dapper sendeling vir God geword het.

8- tot 12-jariges sal geïnspireer word deur Tomas se moed om die evangelie na ’n vreemde land te neem waar sy nalatenskap van geloof vandag nog voortleef.

  • Vertel die verhaal van die ongelowige Tomas wat ’n dapper sendeling vir God geword het vir 8- tot 12-jariges.
  • Ander titels in die reeks: Stefanus: God se dapper getuie en Paulus: God se dapper apostel.
  • 48 volkleur-bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Thomas: God’s Courageous Missionary.
Paulus: God Se Dapper Apostel (Afrikaans, Paperback): Paulus: God Se Dapper Apostel (Afrikaans, Paperback)
R39 R36 Discovery Miles 360 Save R3 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Glo jy dat God sy grootste vyand kan verander in een van sy beste vriende?

Paulus het eers die volgelinge van Christus vervolg en in die tronk gegooi. Maar op pad na Damaskus om nóg volgelinge te arresteer, het God self vir Paulus gestop. Paulus se lewe het heeltemal verander en hy het een van Christus se dapperste apostels geword.

Paulus: God se dapper apostel vertel die lewensverhaal van Paulus, wat baie van die eerste kerke gestig het en baie keer in die tronk was omdat hy die evangelie van Jesus verkondig het. Sy verhaal sal 8- tot 12-jariges inspireer om te getuig teenoor mense wat nog nie van Jesus gehoor het nie.

  • Inspireer 8- tot 12-jariges om te getuig teenoor mense wat nog nie van Jesus gehoor het nie.
  • Ander titels in die reeks: Tomas: God se dapper sendeling en Stefanus: God se dapper getuie.
  • 48 volkleur-bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Paul: God’s Courageous Apostle.
Stefanus: God Se Dapper Getuie (Afrikaans, Paperback): Stefanus: God Se Dapper Getuie (Afrikaans, Paperback)
R39 R36 Discovery Miles 360 Save R3 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Wil jy jou kind toerus om ’n dapper getuie vir die Here te wees? Dit is nie altyd maklik om op te staan vir jou geloof nie – selfs grootmense sukkel soms daarmee!

Stefanus: God se dapper getuie stel 8- tot 12-jariges bekend aan die verhaal van Stefanus, die eerste gelowige wat vir sy geloof gemartel is. Stefanus se getuienis het tot sy martelaarsdood gelei, maar dit het ook daartoe gelei dat die boodskap van die evangelie ver buite die mure van Jerusalem uitgedra is.

Stefanus: God se dapper getuie sal kinders inspireer om vrymoedig vir Jesus te getuig met die wete dat die Heilige Gees hulle die krag sal gee om op te staan vir God.

  • Inspireer 8- tot 12-jariges om vrymoedig vir Jesus te getuig.
  • Ander titels in die reeks: Tomas: God se dapper sendeling en Paulus: God se dapper apostel.
  • 48 volkleur-bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Stephen: God's Courageous Witness.
Explore Your Bible - 4-In-1 Workbook (Paperback): Explore Your Bible - 4-In-1 Workbook (Paperback)
R156 Discovery Miles 1 560 Ships in 6 - 10 working days
The Story of Noah's Ark (Hardcover): North Parade Publishing, Elsa Silke The Story of Noah's Ark (Hardcover)
North Parade Publishing, Elsa Silke
R250 R189 Discovery Miles 1 890 Save R61 (24%) Pre-order

All aboard for the greatest adventure ever told! When God asks Noah to build an enormous ark, Noah gathers animals from all over the world. Watch them all come to life in spectacular pop-ups as the ark takes shape, the great flood arrives, and the waters recede. Follow the journey as Noah sends out a dove to find dry land and discovers God's colorful promise in the sky.

The classic storytelling with enchanting pop-ups will captivate children while they learn of God's love and what it means to live out your faith.

Heroes of the Bible (Hardcover): North Parade Publishing, Elsa Silke Heroes of the Bible (Hardcover)
North Parade Publishing, Elsa Silke
R250 R189 Discovery Miles 1 890 Save R61 (24%) Pre-order

Discover the legendary stories of biblical heroes with this enchanting pop-up book! When young David faces the giant Goliath, when Samson shows his incredible strength, and when other mighty champions trust in God's power, amazing adventures unfold. Through
towering pop-ups and stunning illustrations, these epic tales of faith and courage come alive. But will these heroes find the strength to overcome impossible challenges?

Every page is a new adventure with incredible pop-ups that will captivate young readers and adults alike! Perfect for any bookshelf, this book combines classic biblical storytelling with illustrations that spring to life on every page.

Die storie van Noag se ark (Afrikaans, Hardcover): North Parade Publishing Die storie van Noag se ark (Afrikaans, Hardcover)
North Parade Publishing; Translated by Elsa Silke
R250 R185 Discovery Miles 1 850 Save R65 (26%) Pre-order

Herontdek die tydlose verhaal van Noag se ark! Wanneer God vir Noag vra om 'n reusagtige ark te bou, maak Noag diere van regoor die wêreld bymekaar. Wanneer die groot vloed kom, skuil mens en dier veilig binne die skip, maar sal hulle ooit weer droë grond sien?

En watter teken sal God vir hulle van Sy belofte stuur?

Die klassieke storievertelling met opwiptonele sal kinders bekoor terwyl hulle leer oor God se liefde en wat dit beteken om jou geloof uit te leef.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
James
Percival Everett Paperback R401 Discovery Miles 4 010
Research Anthology on Cross-Industry…
Information R Management Association Hardcover R13,745 Discovery Miles 137 450
Lessons In Industrial Instrumentation…
Tony R Kuphaldt Hardcover R4,545 R3,624 Discovery Miles 36 240
Miss Buncle's Book
D E Stevenson Paperback R482 Discovery Miles 4 820
A Generalized Framework of Linear…
Liansheng Tan Paperback R2,325 R2,203 Discovery Miles 22 030
The Adventures of Sherlock Holmes
Arthur Conan Doyle Hardcover R247 Discovery Miles 2 470
Sensors and Actuators: Technology and…
Princeton Brown Hardcover R3,112 R2,823 Discovery Miles 28 230
Jekyll and Hyde - Annotation-Friendly…
Anne Rooney Paperback R251 Discovery Miles 2 510
Fifty-One Tales
Lord Dunsany Hardcover R749 Discovery Miles 7 490
A Doll's House
Henrik Ibsen Paperback R449 Discovery Miles 4 490

 

Partners