![]() |
![]() |
Your cart is empty |
||
Books > Afrikaans > Geld en Finansies
Die uitgawe van hierdie gesaghebbende publikasie is tot 'n groot mate hersien en bygewerk om die ontwikkelinge op die gebied van rekeningkunde in te sluit. Die boek is daarop gemik om in die veranderende behoeftes van opleidingsinstansies te voorsien en om die student met 'n grondige kennis van die teorie en praktyk van rekeningkunde asook met 'n vaardigheid in die aanwending daarvan toe te pas.
Deur middel van illustrerende vrae en oplossings dek hierdie titel al die aspekte van konsolidasietegnieke en openbaarmaking wat die tersiere leerplan vir die vakgebied gekonsolideerde finansiele state vereis. Bykomende vrae en oplossings gee die student groter blootstelling aan probleme. Hierdie bygewerkte uitgawe bevat die jongste terminologie van SAIGR se harmoniseringsprojek om Suid-Afrikaanse standaarde met internasional standaarde in ooreenstemming te bring.
|
![]() ![]() You may like...
Geometric Methods in Physics XXXV…
Piotr Kielanowski, Anatol Odzijewicz, …
Hardcover
R2,905
Discovery Miles 29 050
Fundamentals of Algebraic Specification…
Hartmut Ehrig, Bernd Mahr
Hardcover
R1,612
Discovery Miles 16 120
Analytical Techniques and Applications…
Elizabeth Lamb
Hardcover
Experimentation in Software Engineering…
Claes Wohlin, Per Runeson, …
Hardcover
R2,590
Discovery Miles 25 900
Modeling Approaches and Computational…
Shankar Subramaniam, S. Balachandar
Paperback
R4,171
Discovery Miles 41 710
Handbook of Research on Technological…
Joao M. F. Rodrigues, Celia M. Q. Ramos, …
Hardcover
R7,967
Discovery Miles 79 670
Green and Sustainable Computing: Part I…
Suyel Namasudra
Hardcover
Software Development Measurement…
Miroslaw Staron, Wilhelm Meding
Hardcover
R1,914
Discovery Miles 19 140
Practicing Software Engineering In The…
Scott J Lloyd, Joan Peckham
Paperback
R2,220
Discovery Miles 22 200
|